SLEUTELWOORD ARGIEWE: Brand


Water van Bo Help in Stryd Teen Woedende Vlamme

ST. FRANCISBAAI – Die brand, wat sedert Saterdag in St. Francisbaai, Oos-Kaap woed is met ligte reënbuie Maandagoggend onder beheer gebring. ’n Digte rookwolk en mistige toestande het sigbaarheid oor ’n groot deel van die vakansiedorp belemmer waar brandbestryders onverpoos gewerk het om die vlamme te blus. Die brand het Saterdag glo ontstaan nadat ’n seinfakkel afgevuur is. die ergste…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

VIDEO: Simonsberg Wegholbrand Woed Steeds Buite Beheer

SIMONSBERG – Teen Woensdagmiddag laat was die brand wat sedert Dinsdagoggend in die gebied tussen Stellenbosch en Franschhoek in die Wes-Kaap woed steeds buite beheer. Talle wynlandgoedere en plase in die gebied, waaronder bekendes soos Rustenberg Wines, Delheim, Zorgvliet, Thelema, Uitkyk, Wiesenhof, Summercourt en Limoenkloof, het brandskade in hul wingerde en veld opgedoen. Meer as 2600 ha is deur die brand…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Die Brande Woed Voort op Overberg

OVERBERG – Honderde plaaswerkers en plaaseienaars veg steeds saam met sowat 70 brandbestryders teen die woedende vlamme in die Elginvallei en Houwhoek-gebied in die Overberg, Wes-Kaap. Die brand het vermoedelik Saterdagmiddag omstreeks 14:00 in Botrivier ontstaan. Dit het oor die naweek na die berge in die Elginvallei tot by die Houwhoekpas versprei. Brandweerbeamptes is egter bekommerd dat die brand tot…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Brandbestryders Nogsteeds Besig op Skiereiland

SCARBOROUGH – Nadat die brandweer deur die nag moes werk by Scarborough en Misty Cliffs in die Kaapse Skiereiland om ’n veldbrand in die omgewing in bedwang te bring, woed die brand nogsteeds. ’n Uitgeruste groep brandbestryders is Maandagoggend 09:00 ontplooi. Die brand woed steeds hoog teen die hange aan die Scarborough- en Ocean View-kant van die berge in die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Heidelberg Brand Vernietig Twee Huise

HEIDELBERG – Twee gesinne van Dollar Square in Sentraal-Transvaal het byna al hul besittings verloor toe ’n brand hul huise vernietig het. Johannes, sy vrou Anna September en hul drie seuns, het al hul besittings in ’n oogwink verloor toe die brand in hul houthuis in die woonbuurt Dollar Square uitgebreek en na nog ’n huis versprei het. Die brand…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vlamme Geblus na Huise in Simonstad Brand

SIMONSTAD – Brandbestryders het Donderdag deur die nag gewerk om die brand in en om Simonstad in die Wes-Kaap onder beheer te bring. Teen Vrydagoggend was die vlamme heeltemal geblus, maar die brandweer was steeds in die omgewing om die situasie te monitor. Ligte reën het Donderdagaand geval terwyl brandbestryders gespook het om die vlamme te blus wat vroeër ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Elektriese Kortsluiting Oorsaak toe Begrafnisonderneming Vlam vat

BLOEMFONTEIN – Met almal se aandag op die droogtekrisis en beurtwater wat ingestel gaan word is daar intussen ’n gebou en tientalle doodskiste Dinsdag in die vroeë oggendure beskadig toe ’n elektriese kortsluiting tot ’n brand by ’n onderneming in Monumentweg, Vrystaat, gelei het. Duisende rande se skade is aangerig toe die brand omstreeks 05:30 in die onderneming South African…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Brand Veroorsaak Drama in Heuwelsig Spogbuurt

BLOEMFONTEIN – In ’n drama toe ’n veldbrand Donderdag luukse huise in Heuwelsig, Vrystaat, bedreig het, het ’n dokter in sy teaterklere die vlamme kom help blus, ’n landdros met sy das aan het waterpype rondgedra en ’n Kovsie-student het ’n huis van die vlamme gered. Mense het Donderdag verwoed op en af in Neville Holmes-singel gehardloop om bejaardes en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring