SLEUTELWOORD ARGIEWE: Brakpan


byl aanval

Visserman van Brakpan met Byl Aangeval

AANVAL, BRAKPAN – ‘n Visserman van Brakpan in Sentraal-Transvaal is Vrydagoggend omstreeks 11:00 met ‘n byl aangeval in die omgewing van die Danie Taljaard Park, Benoni. Die visserman wat versoek het om anoniem te bly het gaan ondersoek instel na ’n visvang plek by Danie Taljaard Park. Hy het glo stilgehou toe hy ‘n ander man met ’n kano op…

Brakpan Offisier en Pa Vermoor Terwyl Hy Visvang

AANVAL, BRAKPAN – Coert Jordaan (39) van die EMPD Berede Eenheid is Woensdag, 27 Januarie vermoor terwyl hy vis gevang het op Aston Lake, in Springs van Sentraal-Transvaal. Hy laat sy vrou en drie-jarige dogter agter. Hoewel Jordaan ‘n inwoner van Brakpan is, was hy deel van die Ekurhuleni Berede Eenheid gebaseer in Petit. Coert was die betrokke dag blykbaar op verlof en…

Rowers Probeer Tiener uit Voertuig Pluk

BRAKPAN – Adriana Hadden (36) van Brakpan in Sentraal-Transvaal was gereed om vier aanvallers aan te vat toe hulle poog om haar dogter, Kayla Hadden (18), uit die motor te trek. Adriana en Kayla het Vrydagaan saam twee vriendinne uitgegaan. Hulle het blykbaar na middernag een van die vriendinne in Sherwood Gardens gaan aflaai en daarna in Voortrekkerweg huistoe gery…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nalatigheid van Vuurwerk, Tiener se Hand Dalk Permanent Beskadig

BRAKPAN – Chanté Smuts (15) van Brakpan in Sentraal-Transvaal se regterhand is moontlik permanent beskadig toe sy op die strand in Margate, Natal deur ’n vuurwerk getref is. Chanté was omstreeks middernag saam met haar familie op die hoofstrand om na die vuurwerke te kyk toe die ongeluk gebeur het. ‘n Vuurwerk is vermoedelik in ’n pyp geplaas en in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Lede van SAPD Rand Jong Man Aan

BRAKPAN – Jaco Hanekom (19) is deur polisie beamptes aangerand, sy bene, rug en arms is pimpel en pers. Daar was, ook ‘n sny aan sy heup, en sy gewrigte was ook geskaaf. Volgens Jaco Hanekom (44) is sy seun verlede Dinsdag aangekeer omdat hy glo koperkabels gesteel het. Jaco jnr. os daarna na die selle by die Brakpan Polisiestasie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Soektog Na Vermiste Man Verskerp Na Bebloede Duvet Gevind is

BRAKPAN – ‘n Groot groep mense het Dinsdagoggend ‘n veld wat teen Hannahstraat, Brakpan, in Sentraal-Transvaal grens gefynkam in ‘n poging om David John Bardsley (51), wat Saterdag as vermis aangemeld is, op te spoor. Die soektog is Maandag verskerp nadat ‘n bebloede duvet, wat die man se eiendom was, in die veld gevind is. David het saam met nog…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Hoe Veilig is Jy Teen Huisroof wat Geweldig Toeneem?

BRAKPAN – Die Frost-gesin, van Hofmeyerstraat, Brenthurst, in Sentraal-Transvaal was verlede Donderdagoggend om ongeveer 03.25 die teiken van inbrekers. Tammy Frost vertel dat haar seun, Shane (21), wakker geword het en blykbaar ‘n donker figuur in sy kamer opgemerk het. Nadat Shane glo alarm gemaak het, het die persoon wat in sy kamer was op die vlug geslaan, maar nie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
byl aanval

Bejaarde Vrou se Vinger met Byl Afgekap Tydens Roof

BRAKPAN – ‘n Bejaarde vrou se vinger is geamputeer met ‘n byl om haar ringe te steel, al drie bejaardes was vasgebind tydens ‘n huisroof in Brakpan. Kaptein Doniah Mothutsane,  polisiewoordvoerder van Sentraal-Transvaal het gesê, sy is een van drie mense tussen 65 en 75 jaar oud wat in ‘n ernstige toestand in die hospitaal opgeneem is. Al drie slagoffers, ‘n egpaar…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!