SLEUTELWOORD ARGIEWE: Brad Pitt


Smiley

Grappe: Hierdie is nogal ‘n PITTige grappie

GRAPPE EN HUMOR – Daar word vertel dat Charlize Theron is nie die enigste verdwaalde Hollywood ster met familie in Suid Afrika is nie. Na jare se geheimhouding word nou vertel dat die akteur Brad Pitt nog vier ander broers het. Hulle bly glo almal in Suid Afrika. Die oudste broer is n boer in die Vrystaat en sy naam…

Brad Pitt en Angelina Jolie glo gereed vir ‘n ‘fee-verhaal’ troue in Suid-Afrika

JOHANNESBURG – Brad Pitt en Angelina Jolie is glo van plan om in Suid-Afrika te ‘trou’ en vir agt maande in Johannesburg te woon. Die paartjie beplan blykbaar ‘n ‘fee-verhaal’ troue op ‘n klein plekkie buite Johannesburg. Die paartjie is egter alreeds amptelik getroud volgens christen-waardes. Vir baie christene is dit sorgwekkend dat rolprentsterre as rolmodelle vir die moderne samelewing…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap