SLEUTELWOORD ARGIEWE: Boksburg


Een Dood, Een Kritiek na Skietvoorval in Boksburg

BOKSBURG – ’n Man is Dinsdag dood en nog een is ernstig gewond in ’n skietvoorval in Boksburg van Sentraal-Transvaal. Volgens luitenant kolonel Lungelo Dlamini, polisiewoordvoerder in Sentraal-Transvaal ondersoek hulle steeds die voorval. Nooddienspersoneel het glo die twee mans in ’n motor in Fieldstraat gekry. Die een man is op die toneel dood en die ander een is na ’n…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vrou se Liggaam in Meer Gevind, Polisie Benodig Hulp met Identifisering

BOKSBURG – Die vrou, vermoedelik in haar 50s, is nog nie geïdentifiseer nie. Haar naakte liggaam is Sondagaand, 24 Januarie naby die kus van die meer in Boksburg, Sentraal-Transvaal gevind. Daar is geen sigbare wonde aan die liggaam nie en dis nog onduidelik hoe lank sy in die water was. Volgens luitenant Kwendzakwakhe Ngobese, Boksburg se polisiewoordvoerder, is die voorlopige…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ma van Twee Moet van Voor af Begin na Baksteen Aanval

BOKSBURG – Die baksteen wat ’n onbekende man na hul motor gegooi het, het Marionette Schwab (43) se geheue uitgevee. Schwab, van Boksburg, in Sentraal-Transvaal het ernstige kopbeserings opgedoen en kan niks onthou wat voor Donderdag 30 April gebeur het nie. Toe sy later bykom, het sy nie geweet dat sy twee seuns het nie; sy het nie haar eie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Drie Skuldig Bevind na Tiener se Gru-dood

BOKSBURG – Die omvang van ’n Boksburgse tiener se beserings deur mans wat sy met ’n drukkie gegroet het, is weersinwekkend. Maar dit was veral die skade aan Marchell Taljaard se brein wat regter Nicoline Jansen van Nieuwenhuizen geskok het. Marchell is op 11 Maart 2012 vroegoggend naby haar huis met ’n PVC-pyp verkrag, sy is gewurg, daar is op haar…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vermiste Vrou was Ontvoer en Aangehou

BOKSBURG – Wat veronderstel was om ʼn lekker aandjie uit te wees saam met haar verloofde, het in ʼn oogwink vir Margaretha Johanna Compaan (29) in nagmerrie ontaard. Compaan se ma, Catherine Verwey, is  ʼn skoonheidsdeskundige wat in ʼn woonstel op Verwey se erf in Impalapark in Boksburg, Sentraal-Transvaal, woon. Volgens Verwey het Compaan en haar verloofde, Trevor Godsmark, Saterdagaand…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Inbraak Laat Groot Skade vir Afrikaanse Sangers

BOKSBURG – Talle Afrikaanse musikante is glo hul musiekprojekte kwyt ná ’n inbraak by Vonk Musiek. Rowers het Vrydag in die vroeë oggendure by die platemaatskappy se kantore in Boksburg van Sentraal-Transvaal ingebreek en 14 van sy 21 hardeskywe gebuit. Volgens Kobie Koen, uitvoerende hoof,  het hulle ’n groot instapkluis waarin al die servers gehou word. Die rowers het vemoedelik…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boksburg Kaping en Aanval: Dit Gaan Goed met Aliandro Pugi

BOKSBURG – Dit gaan beter met, Aliandro Pugi (5) wat in ’n kaping Sondagaand in Boksburg, Sentraal-Transvaal verskeie kere in die bors en maag gesteek en sy maag daarna oopgesny is. Drie kapers het die seuntjie se pa by ’n rooi verkeerslig in Trichardtweg uit sy VW Golf gepluk en met die kind weggejaag. Die kapers het ’n kort ruk…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boksburg Kleuter Wreeddadig Aangeval, Oupa wil Kapers Jag

BOKSBURG – Aliandro Pugi (5) is Sondag omstreeks 17:00 twee keer in sy bors en maag gesteek deur drie ongevoellose kapers, daarna het hulle sy maag oopgesny en hom vir die dood gelaat in ‘n sloot. Volgens luitenant kolonel Lungelo Dlamini, Sentraal-Transvaalse polisiewoordvoerder, het drie kapers Sondag net ná 17:00 ’n VW Golf in Trichardtweg in Boksburg genader toe Aliandro…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring