SLEUTELWOORD ARGIEWE: Boervolk


177 Jaar Herdenking, Moord op Piet Retief en sy Manne

GESKIEDENIS – Dit is vandag 6 Februarie 2015, die 177-jarige herdenking van die verraderlike moord op Goewerneur Pieter Retief en 70 manskappe op 6 Februarie 1838. Op daardie noodlottige Dinsdagoggend,6 Februarie 1838, is Retief, sy manskappe,waaronder 4 jong seuns en sowat 30 agterryers deur die Zoeloekoning Dingane se impis om die lewe gebring. Retief het,ten spyte van waarskuwings,’n tweede keer…

Gedig: Hoor Boervolk – Daar is Een God!

GEDIG – Hoor Boerevolk, daar is Een God! In die lyding van ons wonde deur die kreun van kwynend kroos het ‘n nuwe lied op ons tong geval wat saam met die daeraad bly bloos;… dit is ‘n lied van stille wagting, ‘n lied op wat moet kom om in die fleur van ons geslagte tot die mooiste skoonheid te…

Lappop

Gedig: Lappop

DEUR DRIES KRIEL Sy is van Boere afkoms Net vier kort jaartjies oud Haar oë is soos die hemel En vlegseltjies van goud Op hul plaas daar in die Vrystaat Waar hul klipsteen woning staan Neem sy haar tuisgemaakte lappop Oral waar sy gaan Die diere het sy almal By die naam geken So weet sy altyd eerste Waar broei…

Ope Brief aan Die Vryburger: Kommentaar – 12 Augustus 2014

OPE BRIEF – Ek het met groot aandag die verskillende standpunte in “Die Vryburger” gelees. Het ook veral gekyk na dié van mnr Paul Kruger, wat ek as ‘n potensiële leier sien met groot moontlikhede. Ongelukkig dwaal mnr Kruger weg van die kardinale vraagstukke met sy benadering dat hy Boer en Afrikaner tegelyk wil bymekaar maak en hulle dan as…

Die Rebellie van 1914 – Vanjaar 100 Jaar Gelede

Piet Rudolph – Die Boerevolk roep in herinnering die smartvolle gebeure wat begin het by Treurfontein (Coligny). Die reg van die Boeresaak wat sy oorspring gehad het by die oorgawe by Vereeniging toe daar heimlik ooreengekom was dat die Boerevolk sy vryheid sal terugneem as Engeland weer iewers in konflik kom. Die konflik hetr gekom met die verklaring van oorlog…

WAT EN WAAR: Regstreekse Uitsending oor die Boervolk uit Amerika

BOERVOLK – Daar word reeds ‘n geruime tyd gesprekke op ‘n Amerikaanse Radio Netwerk gevoer wat spesifiek belang stel in die Boervolk van Suid-Afrika omdat daar heelwat ooreenstemming tussen die Amerikaanse en Suid-Afrikaanse geskiedenis is. Blankes het honderde jare gelede uit Europa gevlug ter wille van hul geestelike vryheid, los van die Roomse Kerk met sy rituele en vervolgings, asook…

Swede se Nasionale Dag Sonder Volks-Nasionalisme

KAAPSTAD – Dit is vandag Swede se Nasionale dag maar soos julle self kan sien het ons vriende dieselfde probleme as waarmee die Boervolk in Suid-Afrika sit. Daar was al verskeie voorvalle waar Blankes sonder enige uitlokking aangeval is deur bendes vreemdes wat in die land ingevoer word – duidelik die kentekens van ‘n agenda. Die land word oorspoel met…

Die Boervolk Erfenis Bewaring: Rustenburg Begraafplaas Opgeruim

RUSTENBURG – Uiteindelik, na 112 jaar van onderdanigheid aan en ter wille van die Britte en Afrikaners het die Boervolk nou weer eie reg op sy geskiedkundige erfenis en ook sy erfenisterreine. Nadat daar kommer ontstaan het oor die opgrawings wat lukraak by van die konsentrasiekampbegrafplase reeds aan die gang was, het besorgde lede van die Boervolk dringend ‘n komitee…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap