SLEUTELWOORD ARGIEWE: Boerevolk


Gedig: Stakings, Betogings, Onluste Vure wat Woed

GEDIG: Geskrywe en opgedra aan die Boervolk van Suid-Afrika, Stakings, Betogings, Onluste Vure wat Woed. In die reën sit ek een nag, Skielik val dit my by van die verskrikkelike dag. In ‘n oogwink ontneem van ons Vaderland, Gegee aan die pikswart hand. Swaar sal die onheil Suid-Afrika knak, In skandaal sal ons wees op ekonomiese vlak. Plaasmoorde – Oorlewing,…

Snoet se dinge – Verdrukte Volk

Snoet de Wetter – Wat het geword van daardie eens trotse Boerevolk? ‘n Volk wat nie geskroom het om die bul by die horings te pak nie. Dit was juis hierdie inbors wat gelei het tot die Groot Trek en uiteindelike vestiging van die Boere-Republieke, naamlik die ZAR en die OVS. Selfs wanneer oorlogswolke rondom hierdie vrye republieke saamgepak het,…

Rebellie 1914: Die Lewe en Teregstelling van Jopie Fourie

BOERE GESKIEDENIS – Jopie Fourie is op 28 Augustus 1878 op die plaas Hartebeesspruit gebore, in die distrik Pretoria. Hy was dus ten tye van sy dood 36 jaar oud. Hy het aanvanklik die plaasskool te Wildebeeshoek besoek en daarna die skool van die heer Louis te Pretoria. Hy was ook nog in een of meer ander skole in die…

Die Boerevolk: Geskiedenis en 1902

OPINIE – GELOFTEFEES: Dit sal hierdie jaar die 176ste jaar wees wat hierdie Volk saamtrek, elkeen op sy eie manier, met sy eie sieninge en eiesinnigheid. Elke keer as hierdie dag aanbreek, is die Volk, moontlik dan ook net die wat nie ‘n identiteitskrisis beleef nie, gereed om deel te neem aan ‘n program wat wissel van ‘n erediens tot…

Credo van ’n Boerpatriot

PIET RUDOLPH – Aangeheg ’n brief van Wilhelm Pretorius, Boeremaglid uit Pretoria-Sentraal. Ek het die brief oorgetik en sal persoonlik kommentaar lewer oor die opmerkings rondom die Vroueliga- piet Rudolph. 12 Maart 2014 Aan die Boerevolk Versorgingskomitee Ek gaan deur my briewe en sien weer die brief wat u aan ons geskryf het. Ek is nie seker wat die situasie…

Transvaal Transvaal My Geliefde Land

VIDEO – Gedurende die Anglo-Boereoorlog het meer as 6200 buitelandse vrywilligers aan die kant van die Boere geveg. Die vrywilligers het ongeveer ‘n honderd Russe ingesluit. Dit was natuurlik lank voor die kommunistiese oorname in Rusland, voor die vervolging van christene in die land en die daaropvolgende Koue Oorlog tussen die Ooste en Weste. In die video hierna word ‘Transvaal…




Boerevolk Erfenisbewaring