SLEUTELWOORD ARGIEWE: Boeremag


Credo van ’n Boerpatriot

PIET RUDOLPH – Aangeheg ’n brief van Wilhelm Pretorius, Boeremaglid uit Pretoria-Sentraal. Ek het die brief oorgetik en sal persoonlik kommentaar lewer oor die opmerkings rondom die Vroueliga- piet Rudolph. 12 Maart 2014 Aan die Boerevolk Versorgingskomitee Ek gaan deur my briewe en sien weer die brief wat u aan ons geskryf het. Ek is nie seker wat die situasie…

Ope Brief aan Adriaan Basson

deur Manfred Delport Volg Manfred op Facebook. Vir die afgelope paar dae het ek gewik en geweeg of ek iets oor die Boeremag moes skryf. Dis moeilik om enersyds intens jammer…

Boeremag Gevonnis

Die hofsaal was stil toe regter Eben Jordaan die vonnis, eintlik swak politieke toespraak, begin aflees het van sy skootrekenaar. Negentien van die 21 Boeremag-lede is Dinsdag tot tussen vyf…

Hoe Joe Slovo die Land Verower het

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo…

Lets Pretorius

Dr Lets Pretorius doen aansoek om borgtog

PRETORIA - Dr Lets Pretorius (67), het Maandag weer om borgtog aansoek gedoen - hierdie keer in die Hooggeregshof - 'n jaar nadat 'n Pretoriase streeklanddros geweier het om borgtog toe te staan en gesê dat dit nie in die belang van geregtigheid is om hom vry te laat nie.


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boeremag-aansoek van die hand gewys

Die Hoë Hof in Pretoria het ‘n aansoek deur die Boeremag-aangeklaagdes van die hand gewys om ‘n spesiale vermelding van ‘n onreëlmatigheid in die hofrekord te laat aanbring, het die The Citizen...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier