SLEUTELWOORD ARGIEWE: Boere


Bray se Slegte Paaie Kos die Boere Baie

BRAY – Boere in die Bray-omgewing naby die Botswana-grens in Wes-Transvaal is al moedeloos gekla oor die slegte paaie, wat hulle al miljoene rande kos. Volgens Nicol Muller, voorsitter van die Molopo-Boereunie, het ’n leeuboer wat leeus vervoer in Augustus 2014 byna R600 000 se skade op een van dié paaie gely toe sy vragmotor se skarniere losgeskud is. Twee…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boere is Biddend Teen Moord, Diefstal en Korrupsie

VENTERSBURG – Die oplossing vir die omstandighede in die land lê dalk by Boere gelowiges, nadat tientalle Boere langs die N1 op hul knieë gegaan het om teen korrupsie, misdaad en vir ander uitdagings in die land te bid. Volgens ds. Cornus Botha van Ventersburg was dié gebedsessie deel van ’n biduur wat oor die land heen in verskillende dorpe,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Landbou

Beginsel vir Gewillige Koper en Verkoper Kry Doodskoot

LANDBOU – Die Wet op Eiendomswaardering tree op 1 Augustus in werking en dan geld die beginsel van gewillige koper en verkoper nie meer nie. President Jacob Zuma het besluit dat die Wet op Eiendomswaardering (Wet 17 van 2014) vanaf 1 Augustus in werking sal wees. Dié wetgewing is die doodskoot vir die beginsel van gewillige koper/verkoper waar die staat grond…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
ANC

ANC is en Bly Absoluut Onvoorspelbaar en Onbetroubaar

KAAPSTAD – Die retoriek in die ANC gaan verskerp oor alles van ras tot grondhervorming en die gevolge van beleid gaan nie die bepalende faktor vir beleid wees nie. Volgens Pelser het hy op Agri Wes-­Kaap se jaarkongres by Goudini Spa bekend gemaak dat die enigste opsie is om meer van dieselfde te verwag, en dis absolute onvoorspelbaarheid. Hy het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Skaapboerdery

ANC Praat uit Vele Monde

SAKE NUUS – Die ANC is duidelik nie ’n vakbond met ’n enkele gestalte en beleid nie. Daarom is dit so moeilik vir bedrywe, soos die landbou, om ’n sogenaamde “vertrouensverhouding” met die Regering op te bou. Volgens Johan van Zyl, wat pas die leisels as uitvoerende hoof van Sanlam neergelê het, in ’n onderhoud is dit ’n klomp individue…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Zim Soek sy Afgeskopte wit Boere Terug

ZIMBABWE – Zimbabwe kan glo plase wat onder wit Boere uitgeruk is, aan hulle teruggee. President Robert Mugabe se regering het dit vir die eerste keer oorweeg om van die plase wat van blanke boere afgeneem is, aan dié boere terug te gee. Luidens ‘n berig in The Telegraph het die Zimbabwiese minister van grond, Douglas Mombeshora, blykbaar aangekondig dat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Duurder Kalk Laat Delmas Boere Rooi Sien

DELMAS – Skerp stygings in die prys van kalk maak Boere van Delmas in die Oos-Transvaal omgewing moedeloos. Volgens Peet Bezuidenhout het die gemiddelde prys van Calmasil dolomitiese kalk verlede jaar nog ’n kontantprys van sowat R200 per ton bedra het, maar dat die nuwe kontantprys vir dieselfde hoeveelheid kalk nou opgestoot is tot R325 per ton. Die prysstyging het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Landbou

Wetsontwerp Maak Staat, Kurator, van Alle Landbougrond

SAKE – As die regering sy sin kry, sal die minister van landbou aan Boere kan voorsê waarmee hulle moet boer en wat die beste manier is om hul grond te gebruik. Dit is van die implikasies van ’n nuwe wetsontwerp vir die “bewaring en ontwikkeling van landbougrond”, waarop kommentaar op die oomblik ingewag word. Ander bepalings in die hoogs…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap