SLEUTELWOORD ARGIEWE: Boere


Vrystaat Landskap

BRIEWE: Aan die Boer, Vergewe ons

BRIEWE – Ek is nie ‘n boer nie, ek en my man het ‘n hoewe buite Bloemfontein waar ons met lusern boer en ‘n paar skape het. Vandag was vir my ‘n sieldodende dag. Ons Damara ram Oupa het vandag net gaan lê. Hy het goeie jare gehad en het vir ons baie dragtige ooie gegee. Ek moes hom sleep…

Plaasarbeid

Landbank gee Boere Grasie vir Lenings

SAKE – Boere in droogtegeteisterde gebiede kan moontlik vir ’n grasietydperk van tot 24 maande in aanmerking kom waarin hul lenings aan Landbank terugbetaal moet word. Mnr. Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het onlangs uitgelig dat met die bank en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (IDC) samesprekings gevoer word om Boere in verklaarde droogtegeteisterde gebiede met sagte lenings en verlenging…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boere Plant na Eerste Water val, Hoop vir die Beste

VIRGINIA – Nadat sowat 34 mm-reën in die Virginia-streek in die Oranje Vrystaat geval het, is die saaiboere daar hard besig om skouer aan die wiel te sit en besig om te plant met die hoop op opvolgreën. Maar is dit ’n risiko om nou te plant met die onsekerheid of daar opvolgreën op pad is? Alani Janeke van Vrystaat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boere moet Paraat Wees vir Brandgevaar

SAKE – Bly eerder oor Kersfees en Nuwejaar by die huis en pas jul plase op, want brande kan dit binne minute verwoes. Dít is die boodskap van Andries Wiese, bestuurder van markontleding en bemarking by Mutual & Federal Agri. Volgens Wiese is daar “chaos” in die landbou. Hy waarsku Boere moet nou op hul hoede wees vir brande, ondanks…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Tamaties

Donker en Droog SA, Dubbele Kosprys wag op Verbruikers

SAKE – Suid-Afrika se verbruikers moet hulle regmaak vir ’n dubbele slag wat kospryse betref weens die landwye droogte en die voortgesette swak rand. Terwyl Suid-Afrika steeds van ’n R12 miljard-verlies in mielieproduksie verlede jaar herstel, is die land nou in die greep van die droogte wat ons vir die eerste keer in sewe jaar ’n netto invoerder van mielies…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

El Nino, Verminder vee, Boere Moet Betyds Voorsorg Tref

JAMESTOWN – Met die moontlikheid dat een van die ergste El Niño’s sedert 1997/98 op Suid-Afrika afstuur, sal dit in Boere se belang wees om betyds die nodige voorsorgmaatreëls te tref. Soos die vermindering van hulle veegetalle, volgens Douglas Stern, voorsitter van Agri Oos-Kaap. Hoewel boerderytoestande in die Oos-Kaap, met die uitsondering van die noordelike gebied, nog relatief goed is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Diamantmyn

Ontginning, Boere Woedend oor Verkenning

VILLIERS – Boere in die Vrystaat, Sentraal-Transvaal en Oos-Transvaal sien rooi oor ’n maatskappy wat op sowat 6 500 plase en ook ander grond verkenningswerk vir die ontginning van aardgasse en minerale wil doen. Boere vra of die nuwe minister van minerale, Mosebenzi Zwane, wat oorspronklik van die Noord-Vrystaat kom, iets hiermee te doen het. Phillip Steyn, bedryfshoof van Rhino Oil…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Natal is Droog, Talle Beeste in Modder Vasgeval

SAKE – Veertig beeskarkasse lê rondom die Jozini-dam, diere wat nog lewendig is, is net geraamtes. Dis ’n tragiese ramp. Volgens Justin Bend, die provinsiale bestuurder vir Siyazisiza Trust in Natal implimenteer Siyazisiza al die afgelope 25 jaar voedselsekuriteit-programme in die noorde van Natal. Egter is die Jozini-dam op die laagste vlak in jare, so die normale hoeveelheid water wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier