SLEUTELWOORD ARGIEWE: Boere Geskiedenis


Slagtersnek Rebellie Vandag Tweehonderd Jaar Gelede

GESKIEDENIS – Die Slagtersnek-rebellie verwys na ‘n Boer in die Oos-Kaap, Johannes Bezuidenhout, se kortstondige opstand teen die Britse bewind in die tydperk 1815–1816. Dit word ook as een van die redes vir die ontstaan van die Groot Trek beskou. Die naam Slagtersnek, waar die rebelle gevang is, is ontleen aan die Britse handelaars van Grahamstad wat hier bymekaar gekom…

BOERE GESKIEDENIS: Anglo-Boereoorlog en ANC se Bisarre Rasse Ideologie

BOERE GESKIEDENIS – Duidelik het Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, geen begrip van die komplekse historiese prosesse van die afgelope 100 jaar en meer nie. Met geen sukses kon hulle die trotse Afrikaanse taal uitwis nie, en nou teiken hulle die Boere Geskiedenis. Dit kan duidelik gesien word dat ons Boere Geskiedenis aangepas moet word by die ANC…

ANC Beleid dat Boere Geskiedenis Verander na Afrikaner Geskiedenis

BLOEMFONTEIN – Presies 116 jaar na die uitbreek van wat tot nou toe as die Anglo-Boereoorlog (ABO) in ons Boere Geskiedenis bekend gestaan het, is die naam amptelik na die Suid-Afrikaanse Oorlog verander. So gaan die toekomstige Boerejeug stadig maar seker van hulle geskiedenis en kultuur beroof word. Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, het die aankondiging gedoen toe…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Bloedrivier

Geboorte Herdenking van Boer Andries Wilhelm Jacobus Pretorius

BOERE GESKIEDENIS – Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius, gebore 27 November 1798, Graaff-Reinet. Hy sterwe op 23 Julie 1853, Grootplaats in Pretoria van Sentraal-Transvaal. Andries was ‘n Voortrekkerleier wat ‘n belangrike rol gespeel het in die vestiging van die Zuid-Afrikaansche Republiek, sowel as die vroeëre, maar kortstondige Natalia Republiek in Suid-Afrika. Hy was ook ‘n sleutelfiguur in die Slag van Bloedrivier…

Bloedrivier

Gelofte Dag, Die Slag van Bloedrivier op Sestien Desember 1838

BOERE GESKIEDENIS – Die Slag van Bloedrivier is op 16 Desember 1838 naby die Bloedrivier in die huidige Natal, geveg. Sowat 470 Boere, onder leiding van Andries Pretorius, het ‘n ossewalaer beskerm teen tussen 10 000 en 20 000 Zoeloe-impies. Die Zoeloekrygers, onder Koning Dingaan se regering, is aangevoer deur Dambuza (Nzobo) en Nhlela. Op 15 Desember 1838 het die Boere inligting…

Boerehelde, Hulde aan Kommandant JJS Theron

BOERE GESKIEDENIS –  Boerehelde, ons bring hulde aan Kommandant Daniël (Danie) Johannes Stephanus Theron (1872 – 1900). Hy was ‘n baasverkenner in die Tweede Vryheidsoorlog. Gebore op 9 Mei 1872 in Tulbagh, Wes-Kaap. Verhuis hy later na die Transvaal waar hy hom bekwaam as prokureur en praktiseer op Krugersdorp in Sentraal-Transvaal. Vroeg-vroeg wys hy sy durf en daad en liefde…

Boere Geskiedenis: Louw Jacobus Wepener

BOERE GESKIEDENIS – Louwrens Jacobus Wepener, gesneuwel in die ouderdom van 53 jaar en 25 dae. Hy het geval toe hy die onmoontlike vermag het en die berg reeds oorwin was. Want die Basoeto’s was aan die vlug toe hy getref is. In ons hele galery van oorlogshelde is daar geeneen merkwaardiger as Louw Wepener nie. Hy was ‘n fyn…

Gaap, nog ‘n ‘regse komplot’

President Jacob Zuma en sy kabinetslede was veronderstel om aan die hand van die “Boerevolk” te sterf tydens die verkiesingskonferensie van 2012 in Mangaung. Die hof in Bloemfontein het Maandag gehoor…