SLEUTELWOORD ARGIEWE: Boerdery


Kragnetwerk

Eskom Moet Agt Boerderye se Regskoste Betaal

WEPENER – ‘n Kragpaal van Eskom wat onderstebo geplant is, het vermoedelik bygedra tot die ontstaan van ’n veldbrand. Die brand het sowat 3 500 hektaar weiveld in die distrikte van Wepener en Ladybrand vernietig en skade van bykans R7 miljoen aangerig. Eskom het glo in die Vrystaatse hooggeregshof toegegee dat hy ten volle verantwoordelikheid aanvaar vir die bewese skade wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SA se Ernstige Waterkrisis in Gehalte, nie Volume

SAKE – Die omgewingskundige dr. Anthony Turton meen dat Suid-­Afrika voor ’n dreigende watergehaltekrisis staan. Alhoewel Suid-­Afrika genoegsame water het om in sy behoeftes te voorsien, is die gehalte van hierdie water uiters kommerwekkend. Dr. Anthony Turton, omgewingskundige, het tydens AMT se jaarlikse landbouvooruitskouingskonferensie gesê dat suur mynwater, eutrofiese besoedeling en probleme met riool alles ’n bydrae lewer om die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Arm, Slegs Swart Boere word Bevoordeel met Water

SAKE – Afdeling 61 en 62 van die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) verleen na bewering toestemming aan die Minister van Water en Sanitasie om geldelike steun aan boere te bied wat nie water vir landboudoeleindes kan bekom nie. Spesifieke regulasies oor hoe die steun toegepas word, is reeds in 2007 ingestel. Volgens Anil Singh, uitvoerende waterbestuur by die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Trekker

Kosteknyptang, Laer Pryse en Duurder Produksiekoste

LANDBOU – Laer landbou-kommoditeitspryse en hoër insetkoste gaan dit plaaslik vir baie Boere moeilik maak die volgende paar jaar. Die aankondiging is gemaak deur die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) in ’n omvattende vooruitskouing vir die volgende dekade. In die vooruitskouing vir 2015 tot 2024 word beklemtoon dat meer gunstige weersomstandighede wêreldwyd, tesame met ’n skerp afname in die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

As Water Begin Lol

Die werklikheid en wens verskil meesal drasties van mekaar. Daar is egter rede om te dink oor die afstand tussen hulle. Hidroponika, akwaponika, permakultuur, organiese beginsels is almal baie emosionele gonswoorde of -begrippe wat deur veral wensdenkers vertroetel en rondgestrooi word. Ek moet bieg dat ek ook so ‘n filosoof is. Ek het al baie […]




Namecheap