SLEUTELWOORD ARGIEWE: Boer


Landbou

VIDEO: Tiener Boer met Groente en Visse

KAMEELFONTEIN – Die hoofmeisie van Laerskool Kameelfontein in Sentraal-Transvaal is ‘n kranige Boer. Rikalize Reinecke besit en bestuur een van die vier grootste waterkultuurboerderye in die land....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Gedig: Boer se Onrus Groet

Stille donker nag, So ook is die dag. Die geduld van ‘n Boer, Sit hy vyand en beloer. Agter die kakibos geen roer, Slegs die wind gesuis wat sloer. Stadig kom die duiwel onbewus, Min wetend van Boer en hom se lus. Strompelende ego stem deur die lug, Lewensblus gaan hom nou-nou tug. Vinger stadig op die sneller …… Hartklop…

The Afrikaner Domination of the Boers: How it was Constructed

OPINION – The following, I hope, will be an informative explanation contrasting and outlining the difference between the once notable historical differences between the two main White Afrikaans speaking groups as I have discerned from spending time examining the history of the groups and the region in question.

Beskuldigde nommer 4: Ope brief deur Hein Boonzaaier

deur Hein Zaayman (alias Hein Boonzaaier) Jy staan een oggend op met ‘n lied in jou hart, en gaan stap deur jou tuin met jou getroue ou boerboel aan jou…




Namecheap