SLEUTELWOORD ARGIEWE: Blogs


Die Baske en die Afrikaners

Aan die Golf van Biskanje lê daar sewe provinsies; vier in Spanje en drie in Frankryk. Daar hoor ‘n mens die uitdrukking: 4 + 3 = 1. En dit is…

Die Orania Karnaval

Ek was so ’n paar naweke gelede in Orania vir die jaarlikse karnaval. Hoewel ek al heelwat daar gekuier het, was dit tog vir my ‘n vars blik op die dorp. Daar gebeur dinge wat maar op elke dorp gebeur, of hulle dit nou basaar, of skou, of fees noem. En dan is daar ook […]

20 Jaar van Onvryheid

deur Dan Roodt Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vandag “vier” ons 20 jaar van Afrikaneroorgawe- en verraad. Gisteraand ry ek laataand deur die strate van Johannesburg en daar sien…

Oor Krieket en Kwotas

deur Leon Lemmer Tydens apartheid het die Indiese regering jaarliks in die Verenigde Nasies oor Suid-Afrika se rassebeleid gekla en strafmaatreëls voorgestel. Later het onafhanklike Afrika-lande saam in dié koortjie…

Orania se Antwoord op Grondgryp

Vir boere is die skrif al lankal aan die muur. Nie net dat hulle die mees kwesbare slagoffers van moorde is nie, hulle is ook gedurig die teiken van die regering oor hulle grondbesit. Die nuutste aanslag van die regering is ‘n radikale wetvoorstel waarvolgens boere die helfte van hulle grond aan hulle werkers moet […]

Film

‘n Onafhanklike Afrikaanse Mediaskool is Nou Nodig

Die tradisionele Afrikaanse media verkeer in ‘n krisis. Die groot Afrikaanse koerante se verkope daal so vinnig dat hulle nie meer vir lank volhoubare publikasies sal wees nie. Afrikaners kry eerder hul nuus op die internet en veral op webbladsye wat nie deur Naspers beheer word nie en in kleiner gemeenskapskoerante. Wat radio aanbetref verkies […]

Orania: die Vrye Mark of Sosialisme?

Een persepsie wat besoekers dikwels van Orania het, is dat dit wat ons as “Orania se grond” beskryf, dus grond wat aan inwoners van Orania behoort of mense wat volgens die Orania-beginsels (veral volkseie arbeid) werk, aan die Dorpsraad behoort en as kollektiewe plaas bestuur word, waar almal op sosialistiese manier saamwerk en dan die […]

Wanneer is jy ‘n Oraniër?

Seker een van die mees gewilde vrae wat besoekers aan Orania vra is : “Nou wat verhoed mense wat hulleself nie as ‘n Afrikaner beskou nie, om in Orania te vestig?” Hierdie vraag word dikwels gevra nadat die proses waardeur potensiële inwoners moet gaan om verblyfreg te bekom aan hulle verduidelik is. Die vraag word […]




Namecheap