SLEUTELWOORD ARGIEWE: Blog


Wat is fout met ons Volk?

OPINIE – Het ons nou so afgestomp geraak, dat ons gedrag, dit wat ons sê, getuig van swak smaak en ‘n gebrekkige karakter. Sondag sit almal kietsregop in die kerk en is die vroomheid vanself, maar Maandag word die weeksdrag aangetrek en word al wat leef en beef uitmekaar gevloek en beswadder So ‘n hele ruk terug in die geskiedenis…

Word eers Polities Siek

Ek het heelwat ondervinding van een van die mees kosbare skatte op die planeet: gesondheid. Een van die feite wat my telkens tref is dat mense selde oor hulle gesondheid bekommer behalwe wanneer dit te laat is of wanneer hulle gewig wil verloor ter wille van hulle voorkoms. Dit is absoluut oorbekend dat groente, neute […]




Boerevolk Erfenisbewaring