SLEUTELWOORD ARGIEWE: Bloemfontein


Goudmyn

Aurora na die Appelhof in Bloemfontein

BLOEMFONTEIN – Na berig word  oorweeg die direkteure van Aurora Empowerment Systems  dit om hul saak na die Appèlhof in Bloemfontein, Vrystaat te neem. Dit volg na Khulubuse Zuma, Zondwa Mandela en hul mede-direkteure se aansoek om verlof tot appèl in die hooggeregshof in Pretoria misluk het. Die direkteure is  ingevolge ‘n vroeëre hofuitspraak persoonlik aanspreeklik vir die Aurora goudmyn…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Moeilikheid by Bloemfontein Brandweer oor Aangesteldes

BLOEMFONTEIN – Van die 23 gevulde poste by Mangaung-metro se brandweer-afdeling in Bloemfontein het net nege aanstellings aan die minimum vereistes voldoen. Blykbaar kon van die aangesteldes nie hoogtevrees en fiksheidstoetse slaag nie. Altesaam 14 nuwe aangesteldes is vir opleiding gestuur, maar net ses het die taai kursus van ongeveer drie maande geslaag. Daar word bewering gemaak dat die res…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
polisie

Polisiehelikopter Vang Jaagduiwel in Bloemfontein

BLOEMFONTEIN – Die bestuurder van ’n Porsche kon vlugtig vir verkeersbeamptes wegjaag, maar kon eindelik nie die valkoë van ’n polisiehelikopter in Bloemfontein ontglip nie. Die haastige motoris het Donderdagmiddag drama in die stad veroorsaak toe hy in ’n hoëspoedjaagtog die polisiebeamptes in sy luukse jaagmotor probeer ontduik het. Dit het glo alles begin toe ’n provinsiale verkeersbeampte die bestuurder…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Rampgebied Verklaar, Water in Vrystaatse Dorpe Droog op

BLOEMFONTEIN – Met die Vrystaat wat pas tot rampgebied verklaar is weens die knellende droogte sit heelwat Vrystaatse dorpe nou sonder water. Al hoe meer munisipaliteite is ook genoop om waterbeperkings soos die Mangaung-metro in Bloemfontein in te stel. Die jongste is die Masilonyana-munisipaliteit (Brandfort, Winburg en Theunissen) waar Vrydag waterbeperkings ingestel is. Intussen gaan Mangaung van Maandag inwoners wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Gevaarlike Tuisgemaakte Handgranaat by Skool Gekry

BLOEMFONTEIN – Die polisie se plofstof- en K9-eenhede het ’n tuisgemaakte handgranaat op die terrein van die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, Vrystaat verwyder. ’n Terreinwerker by die skool het vroegoggend op die tuisgemaakte handgranaat afgekom en Dirk Strydom, die terreinbestuurder, in kennis gestel. Strydom, ’n oudpolisieman, het eers ’n plastiek-vullisdrom oor die voorwerp omgekeer, die gebied afgesper en Johan Vorster,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Soldate se Gewere na Bewering Geroof

BLOEMFONTEIN – Twee soldate van die Tempe-weermagbasis in Bloemfontein, Vrystaat is na bewering Maandag in die vroeë oggendure deur twee rowers in die waghokkie oorval en van hul R5-aanvalsgewere beroof. Die soldate was aan diens en het wag gestaan by die hoof-ingang van die basis toe twee rowers, gewapen met messe, hulle omstreeks 02:00 oorval en beroof het. Afrikaanse Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasaanvalle

Glen Plaasaanval, Boer en Vrou met Piksteel Geslaan

BLOEMFONTEIN – Paul en Magda Coetzer van die plaas Diephoek is Sondag tussen 18:00 en 18:30 in hul huis aangeval kort nadat hulle van ’n uitstappie met hul honde teruggekeer het. Volgens Tinus Linde, voorsitter van die Glen-boerevereniging, het die Coetzers die twee aanvallers in hul huis aangetref toe hulle by die huis gekom het. Volgens hom is Coetzer met…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Vragmotor Bestuurder Skotvry Nadat hy Fietsryers Tref

BLOEMFONTEIN – Al het hy skuld op die aanklagte teen hom beken, het die bestuurder van die vragmotor wat Gerhard Hattingh (44) en sy vrou, Monica (36), byna twee jaar gelede op hul fietse op die N1 buite Bloemfontein, Vrystaat raakgery het, skotvry uit die hof gestap. Intussen word steeds ’n reuse-geldeis teen die Padongelukkefonds en Samson Ndlovu (34) in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap