SLEUTELWOORD ARGIEWE: Bloemfontein


Kragnetwerk

Vrystaat Departement Skuld Miljoene

BLOEMFONTEIN – Die Vrystaatse departement van openbare werke skuld blykbaar R100 miljoen aan die Mangaung-munisipaliteit en Eskom gesamentlik en begroot vir ’n verlies van R286 miljoen in sy 2015-’16-boekjaar. Dit is bekend gemaak deur Jabulile Maphisa, finansiële hoof van die departement. Dora Kotzee, LUR vir die departement van openbare werke in die Vrystaat, het die media in die stad toegespreek oor…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Bloemfontein Rowers by Hof Aangekeer

BLOEMFONTEIN – ‘n Dag nadat drie huisrowers vermoedelik ’n huis in Pellissier, Vrystaat, beroof het, is hulle by die landdroshof in hegtenis geneem waar hulle gewag het om vir ’n ander saak te verskyn. Die mans, van Heidedal, is Woensdagoggend in hegtenis geneem voordat hulle op ’n klag van huisbraak in die hof kon verskyn. Dit kom nadat hulle die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaasarbeid

ANC Grondplan, Geen Sprake van Finale Beleid

BLOEMFONTEIN – Geen sprake bestaan van ’n finale beleid rondom die voorstel dat boere 50% van hulle grond aan hul werkers behoort af te staan nie. Na aanleiding van ‘n berig op Netwerk 24 waarvolgens Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, sou sê dat die voorstel nou amptelik ANC-beleid is, maak Vrystaat Landbou dit in ‘n Nuusverklaring duidelik…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Noodtoestand Weens Brande in VS Aangekondig

BLOEMFONTEIN – ’n Noodtoestand weens brande is in die Vrystaat aangekondig nadat 25 000 ha grond sedert verlede week weens hitte en droogte in die slag gebly het. Volgens die Vrystaat Landbou en die Vrystaatse sambreel-brandbestrydingsvereniging sal die noodtoestand voortduur totdat die eerste behoorlike reën in die provinsie geval het. Hoewel geen reënval vir die week voorspel word nie, kan koeler weerstoestande…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vriend Kom op Ongelukstoneel af

BLOEMFONTEIN – Jeandré Horring (29), eienaar van die Crossroad-slaghuis in Heidedal, is Sondag omstreeks 02:00 in ’n motorongeluk op die N1 dood. Volgens Shané Theron (24), Horring se verloofde, het sy vriend, Jacques Viljoen, voor Horring gery. Tussen die Langenhovenpark- en Makro-afritte het hy in sy truspieëltjie gesien hoe Horring se motor se ligte verdwyn en het dadelik omgedraai. Hy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Gerugte oor Vrystaat Bendes Jaag Ouers op Hol

BLOEMFONTEIN – SMS-boodskappe oor bendes wat kinders in skole gaan aanval en wat verlede week chaos en paniek in Bloemfontein veroorsaak het, het vandeesweek na ander dorpe in die Vrystaat versprei. Verskeie skole in Brandfort en Bultfontein is Woensdag ontwrig toe ouers hul kinders inderhaas by skole gaan haal het nadat die SMS’e weer rondgestuur is. Kalmte het egter Donderdag…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Swak Diens van Pelonomi Hospitaal Onder Vergrootglas

BLOEMFONTEIN – Die bewering word gemaak dat indien daar 80 tot 90 pasiënte is wat op operasies in die ortopediese afdeling van die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein wag, is dit glo nie buitengewoon baie nie. Volgens Marcus Molokomme, uitvoerende hoofamptenaar van die Pelonomi-hospitaal in die Vrystaat was daar 200 toe hy in 2013 by die hospitaal begin werk het. Marcus meen daar…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Ongeluk

Welkom Kruising eis Jong Man se Lewe

WELKOM – Thysma Carstens jr. (23) is Donderdag in die Vrystaat oorlede nadat hy omstreeks 17:00 op sy motorfiets in ’n ongeluk by dié kruising betrokke was. Volgens inwoners was dit een van ’n reeks ongelukke wat kort-kort by dié kruising gebeur. Die kruising is een van vier gevaarlike kruisings in die stad. Thysma was op sy motorfiets in Lateganstraat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier