SLEUTELWOORD ARGIEWE: Bloemfontein


Twee Sterf toe Vragmotors naby Bloem Bots en Brand

BLOEMFONTEIN – Minstens twee mense is noodlottig beseer toe twee vragmotors teen mekaar gebots en aan die brand geslaan het. Die ongeluk het Donderdagoggend op die N8 tussen Bloemfontein en Kimberley, sowat 20 km buite Bloemfontein, in die Vrystaat gebeur. Die brandweerdienste het die brand geblus, maar die slagoffers is op die toneel dood verklaar. Verkeersowerhede is nog op die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Beeste

Droogte, Vrystaat Boere Biddend Weens Ernstige Krisis

BLOEMFONTEIN – Boere in die Vrystaat se beeste vrek op ’n streep weens die droogte. Altesaam 31 van ‘n plaasboer se beeste in hierdie provinsie het oor die afgelope ses weke gevrek. Dit sluit in die agt of nege wat doodgeskiet is om hulle lyding te spaar. Boonop moes Tolla Faber wat grond tussen Hertzogville en Boshof huur talle van sy…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Elektriese Kortsluiting Oorsaak toe Begrafnisonderneming Vlam vat

BLOEMFONTEIN – Met almal se aandag op die droogtekrisis en beurtwater wat ingestel gaan word is daar intussen ’n gebou en tientalle doodskiste Dinsdag in die vroeë oggendure beskadig toe ’n elektriese kortsluiting tot ’n brand by ’n onderneming in Monumentweg, Vrystaat, gelei het. Duisende rande se skade is aangerig toe die brand omstreeks 05:30 in die onderneming South African…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Water Onderbreking

Vrystaat in die War oor Beurtwater Instelling

BLOEMFONTEIN – ’n Groot verwarring heers steeds oor die instelling van beurtwater in die Vrystaat nadat Butana Komphela, LUR in die departement van polisie, paaie en vervoer, asook die voorsitter van die provinsiale gesamentlike bedryfskomitee om die droogte in die droogtegeteisterde Vrystaat te bestuur, Dinsdag nogmaals bevestig het beurtwater word vir die provinsie ingestel. Volgens Komphela gaan beurtwater vanaf volgende…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vrystaat Droogte, Groente en Vrugte kan Duur en Skaars Raak

BLOEMFONTEIN – Groente en vrugte kan weens die droogte onbekostigbaar duur en skaars raak, waarsku boere van die Bloemfontein-omgewing in die Vrystaat. Watervlakke in die Vrystaat is nou so laag dat ’n mens bekommerd raak dat boorgate gaan opdroog. Dit was in 45 jaar nog nie so droog op die plase nie. Boere saai en plant nou groente, maar hulle…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Beurtwater Reg oor die Vrystaat Ingestel

BLOEMFONTEIN – Indien die Vrystaat in die droogtetyd sal aanhou om water te gebruik soos hy nou doen, sal daar in die volgende 24 dae nie meer ’n druppel water in die provinsie wees nie. Daarom het Butana Komphela, LUR vir die departement van polisie, paaie en vervoer, asook die voorsitter van die provinsiale gesamentlike bedryfskomitee oor droogte in die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Landbou

Droogte Krisis, Eerste Voer uit Kaap kom in Vrystaat aan

HOEKWIL – Die eerste voer uit die Kaap aan Boere in droogte geteisterde dele is Maandag na Bloemfontein in die Vrystaat gebring. Van Bloemfontein af gaan dit aan Boere in nood versprei word. Die 44 bale voer van meer as 20 ton kom van die Libertas-gasteplaas in die Woodville-omgewing naby Hoekwil. J & J Carriers vervoer dit gratis en elke…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Shelbi Begrafnis, Hartseer Kleinsus Bring Roerend Hulde

BLOEMFONTEIN – Shelbi Winkler (21), ’n student in sakebestuur aan die Qualitas Career Academy in Bloemfontein, Vrystaat het Woensdagoggend teen ’n boom in Genl. Hertzogrylaan, Dan Pienaar, in die stad vasgery. Shelbi is later in die Mediclinic­ Bloemfontein oorlede. Meg Winkler (14) het op haar suster se roudiens Saterdag in die NG kerk Bloemheuwel gesê sy lees nog gereeld hul…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap