SLEUTELWOORD ARGIEWE: Bloemfontein


Jong Ma erken Misdfryf met Minderjarige Seun

BLOEMFONTEIN – Ten spyte van die feit dat sy geweet het dat die seun minderjarig is, het die 22-jarige Anette van der Walt met die seun gemeenskap gehad. Sy het geweet dat hy minderjarig is, altans, so het sy in haar skulderkenning getuig. Annette van der Walt (22) is aangekla van omgang met ‘n minderjarige en het snikkend in die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bloemfontein Boertjie Laat Boewe Les Opsê

BLOEMFONTEIN – “Ek stamp hom so, toe kom sy voete te vinnig verby sy ore, kop eerste, grónd toe, pappa,” beduie die 16-jarige Anrich “Boertjie” Marais, hoe hy die een booswig laat les opsê het. Volgens Nadine Nel (16) was sy omstreeks 15:00 van haar huis op pad terug skool toe om hokkie te gaan oefen toe die twee rowers,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Toordokter Kook Wit Slagoffer-Boer se Liggaamsdele

BLOEMFONTEIN – Die hof in Bloemfontein moes aanhoor hoe ‘n swart toordokter van Lesotho in hegtenis geneem is toe hy betrap is waar hy besig was om die liggaamsdele van ‘n Blanke boer te kook. Met sy arrestasie was die beskuldigde reeds besig om die geslagsdele van die boer in ‘n pan te braai. Die boer wat grusaam vermoor is,…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Informante verraai mede-Afrikaners vir geld

Dit het tydens die hoogverraadverhoor in Bloemfontein aan die lig gekom dat Afrikanerr-informante wat deur die polisie gebruik word om op ander Afrikaners te spioeneer hoofsaaklik deur geld gemotiveer word….

Wilgehof: Departement, TV-kameras slaan toe oor nóg ‘n k-woord

Die Volksblad berig dat die Vrystaatse departement van onderwys teleurgesteld moes omdraai nadat amptenare met ’n TV-nuusspan by die Laerskool Wilgehof in Bloemfontein opgedaag het om ’n onderwyseres te skors...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap