SLEUTELWOORD ARGIEWE: Bloemfontein


Bloemfontein Vrou Verkrag en Beroof

BLOEMFONTEIN – ‘n Vrou in die Oranje Vrystaat, vermoedelik in haar 30’s het geslaap toe ’n inbreker Saterdag tussen 02:00 en 05:00 haar met ’n mes wakker gemaak het. Volgens kaptein Chaka Marope, polisiewoordvoerder, het die booswig glo by ’n badkamervenster toegang tot die huis verkry, die vrou met ’n mes gedreig en haar mond met sy ander hand toegedruk…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Bejaarde Vrou kry Beroerte Terwyl Rowers Goedere Buit

ROOF, BLOEMFONTEIN – Mauri van Niekerk (86), ’n inwoner van die Westerbloem-aftreeoord in die Oranje Vrystaat is vroeg Donderdagoggend omstreeks 07:00 bewusteloos in haar huis gevind nadat rowers ingebreek en goedere gesteel het. Mauri se buurvrou, het gesien haar skuifdeur is oop terwyl sy in die tuin besig was en het na haar geroep. Toe daar nie antwoord was nie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Waterhulp vir Vrystaat is Suksesvol

BLOEMFONTEIN – Verskeie instansies, honderde inwoners en besoekers, vakansiegangers, Boere, motorfietsryers en ambulanse van oral staan nou saam om derduisende liters water aan mense in droogtegeteisterde gebiede in die Oranje Vrystaat te skenk. Volgens Ali Sayed, woordvoerder van Gift of the Givers, gaan hulle vandag boorgate in Smithfield en Fauresmith sink en het reeds sowat 50 000 liter water aan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Angsoomblikke toe Reuse Muur Val

BLOEMFONTEIN – Die fratsongeluk het gebeur terwyl Liané Geldenhuys (19), ’n gr. 11-leerling aan die Hoërskool Sentraal in die Rosestad op Maurece van Niekerk (43), se Horse Valley buite Bloemfontein in die Oranje Vrystaat perdgery het. Liané en haar ma, Linda Geldenhuys, het Woensdagmiddag gekyk hoe Nadine perdry. Daar was angsoomblikke toe ’n reuse-betonmuur omstreeks 17:12 op Liané, en Maurece…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaashek

Plaasaanval Statistiek, Oranje Vrystaat Boere is Paraat

BLOEMFONTEIN – Die toename in plaasaanvalle is kommerwekkend, veral aangesien landelike polisiekantore in die Oranje Vrystaat na bewering probleme met die beskikbaarheid van voertuie en mannekrag het. Volgens Tommie Esterhuyse, voorsitter van VL se wet-­en-orde-komitee het sedert die begin van 2013 sowat 248 ernstige geweldsmisdade, 74 moorde, 53 pogings tot moord en 163 rooftogte in 179 aanvalle op plase, asook…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Venster

Bloemfontein Aanval, Vrou Aangerand, Amper Verkrag

BLOEMFONTEIN – Susan Claasens Vorster is op 25 Desember omstreeks 02:30 aangeval op die gasteplaas Akwêla in Bloemspruit, Vrystaat. Volgens sersant Ikobeng Hlubi van die Bloemspruit-polisiekantoor word klagte van huisbraak, aanranding en poging tot verkragting ondersoek. Susan pas plase en huise op terwyl die inwoners met vakansie is. Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie. Die vier aanavllers het…

Gevolge van Ernstige Droogte Krisis Raak Almal

BLOEMFONTEIN – Die langtermyn-impak van die landwye verlammende droogte is nie net tot Boere beperk nie  maar die verbruiker gaan dit ook binnekort voel. Volgens die landbou-ekonoom Johan Willemse van die Universiteit van die Vrystaat, gaan dit in 2016 baie  erger wees. Egter waarsku Dan Kriek, president van Vrystaat Landbou, dat daar verantwoordelikheid moet wees wanneer syfers en getalle bepaal…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Twee Wrede Aanvalle in Oranje Vrystaat

BLOEMFONTEIN – Adri Maree (67) wat Saterdagmiddag in Hoopstad, Oranje Vrystaat aangeval is, is nog steeds in die Mediclinic Bloemfontein onder verdowing. Niemand is nog in hegtenis geneem weens die wrede aanval Saterdag op Adri nie. Blykbaar het ’n vriend en kollega van haar, Jacques van Staden, Sondagoggend op haar afgekom, waar sy die vorige dag reeds aangerand en vir…




Boerevolk Erfenisbewaring