SLEUTELWOORD ARGIEWE: Binnelandse Sake


Ses Duisend Binnelandse Sake Werknemers Dreig met Staking

SAKE – Die Departement van Binnelandse Sake het gewaarsku dat hulle blykbaar dissiplinêre maatreëls sal neem teen werknemers wat aan hierdie staking gaan deelneem oor die instelling van nuwe werksure. Binnelandse Sake Direkteurgeneraal Mkuseli Apleni het blykbaar gesê dat hulle betroubaar verneem  het dat sommige werknemers (6000) dreig om te staak omdat hulle ongelukkig is oor die nuwe werksure wat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Gigaba Kondig Nuwe Verblyfregulasies Aan

Die minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het gesê diegene wat meen dat die wysigings aan immigrasieregulasies ongrondwetlik is, moet dit na die hof neem. Gigaba het belangrike wysigings rakende buitelanders se...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier