SLEUTELWOORD ARGIEWE: Beurtkrag


Geen Beurtkrag die Winter, Verbruikers Gaan vir Eskom Nalatigheid Opdok

SAKE NUUS, ESKOM – Eskom het aangekondig dat daar dalk nie beurtkrag die opkomende winter ingestel gaan word nie, behalwe as Eskom se planne “gruwelik skeefloop”. Volgens Brian Molefe, die beleërde kragreus se uitvoerende hoof is daar geen planne insake beurtkrag instellings vir die opkomende winter nie tensy Eskom se planne “gruwelik skeefloop”. Eskom het glo meer instandhouding gedoen en…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Eskom, Hitte Veroorsaak Probleme, Maar Geen Beurtkrag vir Somer

JOHANNESBURG – Die hitte het ’n impak op Eskom, en dis nie net weens die oorbenutting van jou lugversorging nie. Volgens Brian Molefe, uitvoerende hoof van Eskom, het die hitte ook ’n impak op die doeltreffendheid van kragsentrales, omdat masjinerie oorverhit. Dit veroorsaak dan glo dat krag verlore gaan wanneer die masjinerie te warm word en oorverhit omdat dit nie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Eskom, Geen Beurtkrag tot Mei Volgende Jaar

SAKE – Terwyl onderhoud aan Eskom se verouderende toerusting opgeskerp is, het die kragvoorsiener daarin geslaag om die instel van beurtkrag meer as 80 dae agtereenvolgens af te weer. “Ons doen al die onderhoud sonder beurtkrag,” sê Brian. “Ons sal in Desember ons onderhoud uitbrei wanneer mense met vakansie gaan. Ons sal heelwat eenhede by die onderhoudsprogram voeg om die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Eskom Steenkool Krag

Meer Krag, Minder Kans vir Beurtkrag

SAKE – Suid-Afrika het Donderdag 1 286 MW meer krag beskikbaar omdat twee opwekkingseenhede na herstelwerk weer aan die netwerk gekoppel is. Volgens Eskom sal die kragnetwerk egter onder druk bly weens onderhoudswerk by verskeie kragstasies. Die netwerk is blykbaar “beperk, maar stabiel”. Die land het die afgelope 31 dae aaneenlopend geen beurtkrag gehad nie en in die afgelope 67…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Uitgerekte NUM Staking kan Weer tot Moontlike Beurtkrag Lei

SAKE – Suid-Afrikaanse inwoners het vir die afgelope paar maande weer gewoond geraak aan die lewe sonder beurtkrag, maar as die jongste staking in die land uitgerek word, kan dit dalk weer ’n alledaagse verskynsel word. Sondag het meer as 30 000 steenkoolmynwerkers wat lid is van die National Union of Mineworkers (NUM) begin staak. Die meeste van Eskom se steenkoolkragstasies…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Eskom Steenkool Krag

ENERGIE: Diesel na Gas Verseker Meer Beurtkrag

SAKE – Eskom sal sowat ses maande benodig vir die omskakeling, maar met sy geskiedenis van vertragings in die voltooiing van bouprojekte sal dit waarskynlik langer duur. In daardie tyd het die kragvraag weer met ’n megawatt of twee gegroei. Volgens Silas Zimu, pres. Jacob Zuma se spesiale raadgewer oor energie is dit egter nie ’n prioriteit dat Eskom se…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Eskom, Beurtkrag, Sake

Beurtkrag Moontlik vir Dinsdagaand

JOHANNESBURG – Die kanse is skraal dat beurtkrag Dinsdagoggend ingestel sal word, maar die moontlikheid daarvan is groter Dinsdagaand. Dít is volgens Eskom wat dié inligting Dinsdagoggend getwiet het nadat fase 1-beurtkrag Maandag van 19:00 tot 22:00 ingestel is. Eskom het Sondag in ’n verklaring gewaarsku dat die nasionale kragstelsel oor die volgende paar dae weens instandhoudingswerk onder druk kan kom.Reeds…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Moontlikheid vir Beurtkrag Hierdie Week Aangekondig

JOHANNESBURG – Eskom het Sondag in ’n verklaring gewaarsku dat die nasionale kragstelsel oor die volgende paar dae weens instandhoudingswerk onder druk kan kom. Reeds beplande instandhoudingswerk sal by die Cahora Bassa-hidroëlektriese skema gedoen word. Suid-Afrika sal dan slegs 650 MW van die gebruiklike 1 500 MW wat gewoonlik ingevoer word, tot sy beskikking hê. Die instandhoudingswerk sal na verwagting volgende Sondag voltooi…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring