SLEUTELWOORD ARGIEWE: Betogings


Brand Verwoes Groot deel van Skool

MALAMULELE – ‘n Groot deel van die Humula High School buite Malamulele in Noord-Transvaal is vroeg Woensdagoggend in puin gelê. Volgens kolonel Ronél Otto, polisiewoordvoerder in Noord-Transvaal het die brand omstreeks 05:00 in die administrasieblok by die skool uitgebreek. Dit is nog nie duidelik of iemand die brand gestig het en of dit deur ’n elektriese fout veroorsaak is nie…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Diepkloof Betogers Bestook Voertuie met Klippe

DIEPKLOOF – Inwoners van Diepkloof, Soweto in Sentraal-Transvaal wag op Parks Tau, burgemeester van Johannesburg, om hulle oor behuising te kom toespreek. Tau, beamptes van die provinsiale departement van behuising en die wyksraadslid vir Diepkloof was Maandagoggend daarheen onderweg nadat inwoners vroeër die oggend weens swak behuising betoog het. Volgens Supt. Edna Mamonyane, woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie (JMPD), het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

ANC Verantwoordelik vir Vrystaat se Choas

VRYSTAAT – Die leier van die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat, Jan van Niekerk, het blykbaar gesê die ANC in die Vrystaat en veral die premier, Ace Magashule, moet volle verantwoordelikheid aanvaar vir die chaos wat in die provinsie heers en veral vir die totale ineenstoring van die gesondheidsdepartement. Hy het ook glo gesê in ‘n verklaring dat meer as…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Gewelddadige Betogings op die N2 Hoofweg

KAAP – Die N2 hoofweg in die Wes-Kaap moes blykbaar vier keer gesluit word vir verkeer weens die betogings waartydens verbygaande motors onder die klippe gesteek is deur die betogers. Die betogings wat hoofsaaklik in die Symphonyweg en Mewweg se omgewing was, het uiteindelik ook uitgebrei en is buitebande gebrand terwyl die betogers opgesweep is deir die vroue. Die betogings…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Dag Twee, Vereeniging Betogings vat Weer Vlam

VEREENIGING – Betogings in Vereeniging van Sentraal-Transvaal het vanoggend vir die tweede dag weer vlam gevat. Bande is aan die brand gesteek by die Boy Louw pad verby SMD. Die pad tussen Steelpark verby Tsepiso na die 4-rigting stop by “C” parkering is heeltemal toe. Paar voertuie staan langs die pad met wiel skade as gevolg van klippe wat in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vereeniging Betogings vat Vlam

VEREENIGING – Vroeg vanoggend het betogers bymekaar gekom in Vereeniging, Sentraal-Transvaal by die verkeerslig van die Emfuleni stadsraad en Vereeniging hof. Die rede vir die betoging is nie bekend nie. Die verkeerslig waar die betogers bymekaar gekom het en bande brand is in Beaconsfield Laan en Leslie straat in die stad self. Die brandende bande het ‘n digte rook wolk …...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Gedig: Stakings, Betogings, Onluste Vure wat Woed

GEDIG: Geskrywe en opgedra aan die Boervolk van Suid-Afrika, Stakings, Betogings, Onluste Vure wat Woed. In die reën sit ek een nag, Skielik val dit my by van die verskrikkelike dag. In ‘n oogwink ontneem van ons Vaderland, Gegee aan die pikswart hand. Swaar sal die onheil Suid-Afrika knak, In skandaal sal ons wees op ekonomiese vlak. Plaasmoorde – Oorlewing,…

BRIEWE: SA is Aan die Brand, Waar Skuil die Padpredikant

BRIEWE – Die kaping van ’n verslagspan van Beeld by Brits in Wes-Transvaal deur betogers roep Beelde, ekskuus, beelde op van padpredikante wat ompaaie aandui weens gewelddadige betogings voor. Die gedagte aan waarskuwende padpredikante is nie nuut nie. ’n Aantal jare gelede na ’n aantal plaasaanvalle in die omgewing van Kokstad, wou die inwonersvereniging ook padpredikante oprig om toeriste op…




Boerevolk Informasie