SLEUTELWOORD ARGIEWE: Betoging


Geen Einde in Sig vir Betogende Kontrakwerkers en Studente

PRETORIA – Betogende kontrakwerkers en studente het gister tersiêre instellings in Pretoria, Sentraal-Transvaal ontwrig en selfs ’n petrolbom by die UP laat ontplof. Daar is nie groot skade aangerig nie en die polisie en veiligheidsdienste het betyds toegetree en verhoed dat die situasie handuit ruk. Die voortslepende onrus op die land se kampusse jaag universiteite tot R2 miljoen per maand…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Mynwerkers Dreig om te Staak Weens Kooptransaksie

KIMBERLEY – Mynwerkers van De Beers wat Donderdag ’n griefskrif aan bestuurslede oorhandig het, dreig dat hul betoging in ’n staking sal ontaard. Die protesoptrede is deur die National Union of Mineworkers (NUM) en Cosatu gelei. Dit volg op De Beers se aankondiging dat die Kimberley Mines-myn buite die stad in die Noord-Kaap binnekort aan Ekapa Minerals, ’n swart myngroep…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Steelpoort Betogers Dreig om Wit Mense se Voertuie te Brand

STEELPOORT – Ontevrede inwoners van Steelpoort, in Oos-Transvaal het gedreig om “wit mense” se motors te brand indien ‘n geskil met mynmaatskappye oor kwessies van indiensneming voortgesit word. Motoriste is Sondag deur die polisie in kennis gestel om die gebiede van Burgersfort, Sekhukhune, Roossenekal en die R555 te vermy na protesaksies uitgebreek het. ‘n Onbevestigde aantal vragmotors en motors is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Miljoene Rande se Skade nadat Betogers Sluise Oopmaak

DE HOOPDAM – Honderde omgekrapte betogers het die sluise van die De Hoopdam in Noord-Transvaal verlede Maandag oopgemaak en water het sowat sewe uur lank uit die dam gestroom. Inwoners van brandarm plaaslike gemeenskappe is glo nie betyds ingelig om na ’n veilige gebied bokant die vloedlyn te beweeg nie en kontrakteurs wat aan die onderkant van die dam gewerk…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Betogings Vlam op, Oorlog Bars uit, Studente Hol met Gewere

KAAPSTAD – Oorlog woed op die kampus van die Universiteit van Wes-Kaap (UWK) en verskeie ander gedeeltes in die Wes-Kaap. Woensdagaand is ’n klavier, beddens, matrasse, banke en tafels uit koshuisgeboue gedra om brande op die kampus te stook. Die kafeteria en ander eetplekke op die kampus is ook geplunder. Selfs snoekertafels is aan die brand gesteek. Polisielede is met…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Betogings, Polisie Gereed by Parlement

KAAPSTAD – ’n Swaar polisieteenwoordigheid was reeds Maandagoggend by die parlement sigbaar in afwagting op nog ’n optog deur studente, asook parlementêre werknemers. Sowat vier voertuie van die polisie se oproereenheid was kort ná 09:00 buite die parlementêre kompleks op die hoek van Roeland- en Pleinstraat. Binne die kompleks was daar ook ‘n voertuig van die plofstofeenheid. Studente van die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Graad

Studente Protes, Korporatiewe Belasting Opsie vir Klasgeld

KAAPSTAD – Die regering oorweeg dringende voorstelle, insluitend korporatiewe onderwysbelasting, om studiegeld by universiteite te finansier. Mduduzi Manana, adjunkminister van hoër onderwys en opleiding in die Wes-Kaap, het op ’n griefskrif wat studente van die Universiteit van Kaapstad en Universiteit van Wes-Kaapland die volgende ge-antwoord: “Jul eis van gratis onderrig is edel en geldig en ’n positiewe optrede om transformasie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Studente Sing en Dans Weer Voor Parlement

KAAPSTAD – Studente en werkers van onder meer die Universiteit van Kaapstad in Wes-Kaap sing en dans voor die hekke van die parlement sedert Maandagoggend 11:00. Die studente is in afwagting op antwoorde op ’n memorandum wat hulle verlede Donderdag hier oorhandig het. Die memorandum handel oor polisie-brutaliteit, gratis onderwys en die gebruik van private diensverskaffers. Na 11:00 het nagenoeg…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap