SLEUTELWOORD ARGIEWE: Betogers


Betogers Verwoes Historiese Gebou en Nuwe Brandweerstasie

WATERVAL-BOVEN – ’n Historiese gebou wat 121 jaar oud is in Waterval-Boven, Oos-Transvaal, het Donderdag in die slag gebly toe diensleweringsbetogers dit aan die brand gesteek het. Die munisipale kantoor en die plaaslike kliniek word gehuisves in die sandsteengebou wat op 5 Januarie  1895 gebou is as kantore vir die Nederlandsche Zuid-Afrikaansche Spoorweg-Maatschappij (NZASM). Die brand kon nie geblus word…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Munisipale Betogers Steek Vier Voertuie aan Brand

PRETORIA – ‘n Groep van sowat 500 ontstoke munisipale werkers het Donderdagoggend vroeg vier voertuie  by die Pretoria-metro se munisipale kantore in Sentraal-Transvaal aan die brand gesteek. Ander swaar konstruksievoertuie se vensters is ook met klippe stukkend gegooi en ’n kragpaal is omgekeer en aan die brand gesteek. Die groep het ook gedreig om die biblioteek aan die brand te…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Betogers, Traanrook en Vergifnis

PORT ELIZABETH – Betogers en traanrook in die voorportaal, die teenwoordigheid van ’n minister en ’n DA-raadslid op sy knieë wat om vergifnis smeek. Dít was Donderdag alles deel van ’n dag van hoogdrama by die Nelson Mandelabaai-metro se vergadering in die ou Wolraad-gebou in Sentraal hier waar die metro se begroting voorgelê is. Omstreeks 11:15 het ’n groep betogers…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Verkeerdevlei se Betogers in Hegtenis Geneem

VERKEERDEVLEI – Meer as 45 betogers is blykbaar tydens ‘n betoging oor dienslewering by Verkeerdevlei, noord van Bloemfontein, van die Vrystaat in hegtenis geneem. Paaie is onder meer met klippe en brandende buitebande versper, terwyl twee munisipale geboue ook aan die brand gesteek is. Daar was gister ‘n sterk polisieteenwoordigheid in die gebied – Afrikaanse Nuus...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Staat trek saak teen Johnny Burger terug

KAAPSTAD – Die staat het Vrydag die klag teen wyle Johnny Burger teruggetrek terwyl Wilhelm (Dozi) Treurnicht, mede-beskuldigde in ‘n saak van aanranding op ‘n minderjarige in 2008, in die landdroshof op Asthon verskyn het. Die 62-jarige Burger, eienaar van die plaas Rietvlei, het op 3 September sy eie lewe geneem. Hy en Treurnicht het […]




Boerevolk Erfenisbewaring