SLEUTELWOORD ARGIEWE: Belasting


Miljarde van Belastigbetalers se Gelde Gemors

PRETORIA – Die Pretoria-munisipaliteit in Sentraal-Transvaal het in die afgelope boekjaar blykbaar R4 miljard van belastingbetalers se geld onreëlmatig bestee en onder meer op onwettige tenders verkwis. Die  voorlopige ouditverslag oor die 2014-’15-boekjaar wat die ouditeur-generaal (OG) op 30 November verlede jaar aan die Pretoria-stadsraad gestuur het, lui onder meer dat die metropool in sy skuld verdrink, terwyl hy in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Jan Taks, Verslag oor Geheime Eenheid Lek uit

SAKE – Die minister van finansies en die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) moet in die parlement verslag kom doen oor hardnekkige bewerings van ’n “koverte ondersoekeenheid”. Dié versoek is Sondag weer gerig nadat bevindinge van die ouditeursfirma KPMG se forensiese ondersoek oor so ’n eenheid die naweek uitgelek het. Intussen heers kommer oor die geloofwaardigheid van die verslag…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Regstappe Oorweeg vir Skerp Styging in Belasting op Plase

BRANDFORT – Regstappe teen die regering lyk onvermydelik waar die sowat 800 plase in die munisipale gebied van Brandfort, Winburg, Theunissen, Verkeerdevlei en Soutpan in die Vrystaat se gemiddelde belastingstygings sowat 300% is. Volgens Naas Bredenkamp, voorsitter van die Brandfort-forum is dit ’n bitter pil om te sluk. As dit die manier is om landbou te gaan vernietig, gaan dorpe…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
polisie

Miljoene Rand se Belastinggeld vir Buitelandse Gevangenes

SAKE – Buitelandse gevangenes in Suid-Afrikaanse tronke kos belastingbetalers maandeliks meer as R100 miljoen. Volgens Zach Modise, nasionale kommissaris van korrektiewe dienste, is daar tans ongeveer 10 000 buitelandse gevangenes in die land se tronke. ’n Enkele gevangene in ’n Suid-Afrikaanse tronk kos die staat meer as R10 000 per maand. Ongeveer 43 gevangenes het die afgelope jaar uit tronke ontsnap. Na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Belasting: Jy Betaal Meer as Wat jy Dink

SAKE – Suid-Afrika se belastingbetalers betaal meer belasting as wat hulle dink. En danksy staatskuld, politieke verwagtinge en regeringsinmenging by die ekonomie gaan jy vroeër of later nóg meer betaal. Volgens Piet le Roux, hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut, is ’n klein gedeelte van die Suid-Afrikaanse bevolking vir die grootste deel van belasting verantwoordelik. Uit ’n bevolking van 55 miljoen…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Nkandla Onthullings – Jacob Zuma se Omstrede Landgoed

NKANDLA NATAL – Nadat die regering die media gewaarsku het om geen foto’s van President Jacob Zuma se omstrede Nkandla private woning te publiseer nie, het die media bloot die waarskuwing geïgnoreer. Gedetailleerde informasie en foto’s is nou beskikbaar oor die opgraderings wat belastingbetalers ongeveer R 208 Miljoen gekos het. Dit is slegs die kostes vir verbeterings by Zuma se…

Frans Cronjé sit die pot mis – Die Boerevolk skuld niks

RUBRIEK – Frans Cronjé se patetiese gekruip in Rapport en sy opinie dat Afrikaners vir kamma-sondes moet betaal, het hewige reaksie ontlok. Frans het klaarblyklik ‘n Wit Skuldgevoel wat spruit uit ‘n oordosis indoktrinasie deur die regering en media. Van wanneer af is dit ‘sonde’ om aan iemand werk, kos, klere en verblyf op jou […]




Virtuele Bier