SLEUTELWOORD ARGIEWE: Begroting


Graad

Universiteite se Finansiering, Kopkrappery oor Miljarde

KAAPSTAD – Die regering en universiteite sal R2,33 miljard in die 2016-boekjaar moet vind om sy belofte van die 0%-verhogings in studiegeld aan studente gestand te doen. Volgens Qonde se voorlegging sal universiteite R394,7 miljoen bydra en die departement sal “in oorlegpleging met die nasionale tesourie die oorblywende R1,935 miljard finansier”. Die aankondiging dat daar geen verhogings in studiegeld sal…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Kragnetwerk

Eskom Doen Salaris Begroting Ongeag Toekoms Risiko

SAKE – Die daadwerklike risiko dat die land se elektrisiteit binne jare gaan opraak, keer Eskom nie om nou al vir reuse-toenames in sy reeds kolossale salarisrekening te beplan nie. Eskom beoog om sy besteding aan salarisse oor die volgende drie jaar met R10 miljard op te stoot, tot die gemiddelde salaris by die kragreus R68 300 per maand per werknemer is…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!