SLEUTELWOORD ARGIEWE: Baske


Die Baske en die Afrikaners

Aan die Golf van Biskanje lê daar sewe provinsies; vier in Spanje en drie in Frankryk. Daar hoor ‘n mens die uitdrukking: 4 + 3 = 1. En dit is…

Afrikaners moet tot intellektuele verset oorgaan

Prof. Koos Malan het onlangs ‘n studie gedoen oor onderskeidelik die Baske en die Katalane se oorlewingstryd teen Spaanse oorheersing (veral tydens die Franco-diktatorskap van 1939 tot 1975) en hulle onderskeie strategieë bekyk. Kortliks is sy bevinding die volgende: Die Baske, ‘n klein volk met ‘n unieke taal wat aan geen ander taal verwant is […]




Virtuele Bier