SLEUTELWOORD ARGIEWE: Baksteen


Baksteen Tref Voorruit van Voertuig, Pa en Dogter Ongedeerd

QUEENSTOWN – Dr. Adri Vermaas en sy dogter, Jayme-Sue (17) van Bloemfontein in die Oranje Vrystaat het Vrydag groot geskrik toe ’n halwe baksteen naby Queenstown in die Oos-Kaap hul voertuig se voorruit getref het. Adri en sy dogter, was blykbaar op pad na Oos-Londen waar Jayme-Sue aan die interprovinsiale swemkampioenskapsbyeenkoms sou gaan deelneem toe die voorval plaasgevind het. Die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Baksteen Aanval: Caden het Vermoedelik Beroerte Gehad

JOHANNESBURG – Caden Slabbert (8) huil baie van die pyn, maar is nog nie ten volle by sy bewussyn nie nadat hy sowat tien dae gelede op die N12, Sentraal-Transvaal met ’n baksteen teen die kop getref is. Volgens Caden se ma vermoed die dokters dat hy ’n beroerte gehad het as gevolg van die besering, omdat die linkerkant van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Caden Word Vandag uit Geïnduseerde Koma Wakkergemaak

JOHANNESBURG – Caden Slabbert (8) wat op die N12 in Johannesburg met ’n baksteen op sy kop getref is, gaan Woensdag (vandag) uit sy geïnduseerde koma wakkergemaak word. Caden Slabbert het ’n ernstige kopbesering opgedoen nadat ’n onbekende man verlede Donderdag op die N12-hoofweg naby die The Glen-winkelsentrum ’n baksteen deur die passasiersvenster van sy pa se motor gegooi het…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Inbraak: Slegs 40 Sekondes

JOHANNESBURG – Inwoners van 2de straat Greymont het Woensdagaand ‘n nagmerrie-ondervinding beleef toe hulle besig was om beeldradio in hul sitkamer te kyk. Dit was ongeveer 20 voor nege die aand wat die paartjie skielik ‘n baksteen deur die groot voorkamervenster sien trek het, en die baksteen tussen die vrou se voete te lande gekom het. Twee swartmans het deur…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring