SLEUTELWOORD ARGIEWE: Ateisme


Pierre de Vos

Pierre de Vos se Konstitusionele Homoseksuele Multikulturele en Ateïstiese Konstipasie

RUBRIEKE – Pierre de Vos sê Afrikaners teer op Engelse belastings en mag nie meer in Afrikaans studeer nie. Haha, Pierre, jy het jouself nou oortref. Baie geluk! Ja, dis eenvoudig: verbied eenvoudig die Afrikanerstudente om op enige plek te mag studeer! Hulle moet gestraf word vir die apartheid van hul ouers. Ons teer op julle Engelse belastings! Dis hoog…

Potskerf Potgieter

Gotkop vs Potskerf – Slaap rustig Suid-Afrika en lees jou Naspers Bybel

JOHANNESBURG – “God sit en kak praat met ‘n klomp engele in skiempie geklede unbleached calico outfits”; dit is hoe die begin van die Bybel beskryf word deur ‘n bekende Johannesburgse kunstenaar met die skuilnaam Potskerf Potgieter. Potgieter, of liewer Potskerf soos hy op Facebook bekend staan, het gister sy beskrywing van die Bybel en christene op sy Facebook muur…

Linkse leedvermaak oor beswaddering van Sunette Bridges by Facebook

WES-KAAP – ‘n Ekstreem-linkse groep in die Wes-Kaap het daarin geslaag om die sangeres en menseregte-aktivis Sunette Bridges se Facebook-blad te laat sluit. Blykbaar het die groep Bridges maande lank agteraf by Facebook-administrateurs belaster en beswadder totdat die Amerikaanse internetreus aan hul eise gehoor gegee het. Die selfaangestelde leidster van die groepie marxistiese radikales heet Carina Papenfus en was blykbaar…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!