SLEUTELWOORD ARGIEWE: Ashton


Staat trek saak teen Johnny Burger terug

KAAPSTAD – Die staat het Vrydag die klag teen wyle Johnny Burger teruggetrek terwyl Wilhelm (Dozi) Treurnicht, mede-beskuldigde in ‘n saak van aanranding op ‘n minderjarige in 2008, in die landdroshof op Asthon verskyn het. Die 62-jarige Burger, eienaar van die plaas Rietvlei, het op 3 September sy eie lewe geneem. Hy en Treurnicht het […]

Aangeklaagde in Flippie Engelbrecht-saak pleeg selfmoord

ROBERTSON – ‘n Aangeklaagde in die opspraakwekkende Flippie Engelbrecht-aanrandingsaak, Johnny Burger, het vanoggend selfmoord gepleeg. Burger is die eienaar van die Rietvallei-wynlandgoed op Robertson. Vanoggend het die telefoonlyne gegons soos die skoknuus deur die Breedevallei en elders getrek het. ‘n Polisiewoordvoerder, Andre Traut, wou by navraag slegs sê dat ‘n dossier oopgemaak is ná die […]




Namecheap