SLEUTELWOORD ARGIEWE: Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius


Bloedrivier

Geboorte Herdenking van Boer Andries Wilhelm Jacobus Pretorius

BOERE GESKIEDENIS – Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius, gebore 27 November 1798, Graaff-Reinet. Hy sterwe op 23 Julie 1853, Grootplaats in Pretoria van Sentraal-Transvaal. Andries was ‘n Voortrekkerleier wat ‘n belangrike rol gespeel het in die vestiging van die Zuid-Afrikaansche Republiek, sowel as die vroeëre, maar kortstondige Natalia Republiek in Suid-Afrika. Hy was ook ‘n sleutelfiguur in die Slag van Bloedrivier…




Namecheap