SLEUTELWOORD ARGIEWE: ANC


Politieke Oorlog Tussen DA en ANC

KAAPSTAD – Die ANC voer aan dat die DA swart mense misbruik vir betogings en beskou dit as laag en gemeen. Dit volg nadat die DA by Sahara-huis, die ANC se hoofkantoor in Kaapstad, betoog het. Die Wes-Kaapse kommunikasiehoof van die ANC, Jabu Mfusi sê die DA misbruik swart mense om DA se vuil werk te doen. Volgens hom is…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

ANC Beleidsbesluit om Vuurwapeneienaars te Ontwapen

SAKE – Vuurwapeneienaars is so desperaat om die chaotiese nasionale vuurwapenregister (NVR) reg te sien funksioneer dat hulle aanbied om dit uit hul eie sak reg te ruk. En die organisasie Vuurwapen­eienaars van Suid-Afrika (Gosa) binnekort ook ’n projek van stapel stuur waarin hulle die polisie, sowel as die publiek, meer gaan wysmaak oor vuurwapens. Paul Oxley, Gosa-woordvoerder en voorsitter…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Omar AlBasjir, ANC Hol Weg vir Strafhof, Blatante Skender van Menseregte

KAAPSTAD – Dit sal kortsigtig van Suid-Afrika wees om hom aan die Internasionale Strafhof te onttrek. Dit gaan die land se reputasie groot skade berokken. DiE verreikende besluit is op die ANC se nasionale hoofraadsvergadering geneem en Sondag deur Maite Nkoana-Mashabane, minister van internasionale ­betrekkinge en samewerking, in Midrand van Sentraal-Transvaal aangekondig. Dit kom egter vier maande nadat die regering…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
ANC

ANC se Groot Vrees vir Volgende Regeringsverkiesing

KAAPSTAD – Groot kommer heers in die ANC dat die party se steun in die plaaslike regeringsverkiesing volgende jaar tot onder die kritieke vlak van 60% kan daal. Gwede Mantashe, ANC-sekretaris-generaal, het Vrydag by die party se hoofraadsvergadering in Midrand, Sentraal-Transvaal bekend gemaak dat die DA dring sy steunbasis binne, maar hy meen dié party se steun daar is uitgeput…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Onvanpaste Betalings aan die ANC

KAAPSTAD – Hitachi het ingestem om ‘n boete van 19 miljoen dollar te betaal nadat die Amerikaanse beleggingswaghond,  die Securities and Exchange Commission,  bevind het dat dit onvanpaste betalings aan die ANC gemaak het om dit te help om kontrakte te wen om twee kragstasies in die land te help bou. Hitachi het na bewering ’n 25 persent aandeel in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Skaapboerdery

ANC Praat uit Vele Monde

SAKE NUUS – Die ANC is duidelik nie ’n vakbond met ’n enkele gestalte en beleid nie. Daarom is dit so moeilik vir bedrywe, soos die landbou, om ’n sogenaamde “vertrouensverhouding” met die Regering op te bou. Volgens Johan van Zyl, wat pas die leisels as uitvoerende hoof van Sanlam neergelê het, in ’n onderhoud is dit ’n klomp individue…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Sentraal-Transvaal ANC Leier Kap Nhleko se Nkandla Verslag

SAKE – Paul Mashatile, ANC-leier in Sentraal-Transvaal, het Nathi Nhleko, minister van polisie, se verslag oor Nkandla skerp gekritiseer en gesê hy stem nie daarmee saam nie. Mashatile, wat ook nie gerugte ontken dat hy hom beywer vir ’n topses posisie in die ANC se leierskapverkiesings in 2017 nie, het Donderdag sy vriend en vyand verras toe hy die stelling…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Plaashek

Debat oor Plaas Grootte is Blykbaar Akademies

SAKE – Die ANC wil die  beleidsekerheid oor toekomstige plaasgroottes finaliseer, al is weinig Suid-Afrikaanse plase 12 000 ha groot. Volgens Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, is diie grondperk-voorstelle wat oorweeg word, dat klein plase ’n maksimum van 1 000 ha moet beslaan, middelslagplase 2 500 ha en groot plase 5 000 ha. Vroeëre aanduidings dat plaasgroottes tot 12 000 ha beperk sou word, sal volgens die voorstelle net…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap