SLEUTELWOORD ARGIEWE: ANC-regering


Wettige Grondroof Boere se Voorland

JOHANNESBURG – In ‘n berig wat Sondag in die Afrikaner-koerant, Rapport verskyn het, is daar ‘n nuwe voorstel wat die ANC-regering oorweeg om die die helfte van die kommersiële plase waarop Swart arbeiders tans werk, besitreg van te kry. Dit behels die onteiening van die helfte van elke kommersiële plaas in Blanke besit in Suid-Afrika, en die oorhandiging daarvan aan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Onnie by Hoërskool Sasolburg geskiet

SASOLBURG – ‘ʼn Onderwyser van Hoërskool Sasolburg in die Vrystaat is Vrydag by die skool deur ʼn leerling geskiet. Margaret Reynders, die skool se adjunkhoof, het Vrydag bevestig dat die onderwyser, ʼn man in sy 40s, op die skoolgronde in sy kuit geskiet is. Die voorval het omstreeks 11:00 plaasgevind en paramedici en die polisie […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Só verraai die DA volgelinge met SEB

RUBRIEK – Die meeste lesers van dié rubriek is waarskynlik wit, Afrikaanssprekend, middelklas en hardwerkende belastingbetalers. Sou hulle stem, is dit waarskynlik vir die Demokratiese Alliansie (DA) omdat hulle glo dié party bevorder hul belange beter as enige ander party. Hul steun is waarskynlik een van die groot redes waarom die DA die laaste tyd […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Namecheap