SLEUTELWOORD ARGIEWE: Alistair Hill


Wilderness Panga Aanval, Paartjie Boender Aanvallers

AANVAL, GEORGE – Die plaaslike polisie in George, Wes-Kaap is in dringende samesprekings met ander rolspelers oor die veiligheid op die staproete langs die ou treinspoor tussen Wildernis en Victoria Bay na nog ‘n aanval naby Leentjiesklip verlede week. Aanvalle en rooftogte op die staproete het ernstig begin toeneem. Die polisie vermoed dat¬†verskillende groepe aktief is by die gevalle, verskeie…