SLEUTELWOORD ARGIEWE: Alberton


Egpaar Helder Oordag Aangeval, Geskiet en Beroof

ALBERTON – Ludwig Pieterse (48) en sy vrou, Su-Mari (51) is Vrydag deur ‘n aanvaller geskiet nadat hul voertuig, BMW X3 weens batteryprobleme onklaar geraak het naby die Voortrekker-afrit op die N12. Die Pieterses was vir ’n vakansie van twee weke in Groot-Brak in die Wes-Kaap en het Vrydag teruggekeer na hul huis in Benoni, Sentraal-Transvaal. Hul BMW X3 het…

Agtjarige Help Renoster Stropers met Lekkergoed Projek Vastrek

ALBERTON – Alyssa Carter (8) van Alberton in Sentraal-Transvaal was “ses en ’n half” toe sy besluit het renosters het haar hulp nodig. Saterdagoggend, ’n jaar en ’n half later, het sy twee Belgiese herdershonde van R100 000 elk aan die Marakele Nasionale Park in Wes-Transvaal oorhandig om stropers mee te jag. Alyssa het Sondag vertel sy was in gr. 1…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Staatshospitaal Maak Fout: Jong Seun Verloor Oog

JOHANNESBURG – Klein Morne de Goede (2½) hou gedurig sy hand voor sy gesig as hy opkyk om met jou te praat. Hy doen dit uit verleentheid. Uit skaamte. Hy doen dit om die holte weg te steek waar sy oog moes gewees het. Ook breek dit sy ma se hart. Drie maande nadat dokters in die Charlotte Maxeke staatshospitaal…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Informasie