ANC Grondplan, Geen Sprake van Finale Beleid
BLOEMFONTEIN – Geen sprake bestaan van ’n finale beleid rondom die voorstel dat boere 50% van hulle grond aan hul werkers behoort af te staan nie. Na aanleiding van ‘n berig op Netwerk 24 waarvolgens Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, sou sê dat die voorstel nou amptelik ANC-beleid is, maak Vrystaat Landbou dit in ‘n Nuusverklaring duidelik…...