SLEUTELWOORD ARGIEWE: Afrikaners


Vyf Miljoen Afrikaners Kry Skottels Gratis vir Digitale TV

SAKE – Die departement van kommunikasie gaan buurlande help om satellietskottels aan te skaf sodat hulle SABC propaganda kan volg. Die regering het ‘n veldtog aangekondig wat veral swart Suid-Afrikaners in staat sal stel om met skottels en toestelle uitsaai-seine na digitaal om te skakel. ‘n Woordvoerder van die Departement van Kommunikasie, Solly Mokoetle het blykbaar bevestig dat die regering…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boervolk Oorwinning! Boere weer in Beheer van Eie Erfenisse

David Boerseun – Dié wat so rondgaan en sê “Boere, Boere,” is nie noodwendig Boere nie. Toets ware Boere en Boerskap oor die vreugde wat getoon word wanneer die Boervolk wel ‘n oorwinning in die stryd om ware vryheid het. Die valse Boere sal allerhande verskonings maak – en selfs hierdie plasings op hul “Boere” blaaie verwyder – juis omdat…

Die Boervolk Erfenis Bewaring: Rustenburg Begraafplaas Opgeruim

RUSTENBURG – Uiteindelik, na 112 jaar van onderdanigheid aan en ter wille van die Britte en Afrikaners het die Boervolk nou weer eie reg op sy geskiedkundige erfenis en ook sy erfenisterreine. Nadat daar kommer ontstaan het oor die opgrawings wat lukraak by van die konsentrasiekampbegrafplase reeds aan die gang was, het besorgde lede van die Boervolk dringend ‘n komitee…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Die Baske en die Afrikaners

Aan die Golf van Biskanje lê daar sewe provinsies; vier in Spanje en drie in Frankryk. Daar hoor ‘n mens die uitdrukking: 4 + 3 = 1. En dit is…

Verkiesing 2014

Afrikaners staan op die vooraand van die 2014 algemene verkiesing in Suid-Afrika by ‘n politieke kruispad. Die besluite wat ons met hierdie verkiesing neem kan verreikende gevolge hê vir ons vermoë om voordeel te trek uit die parlementêre politiek. Tog is dinge nie meer so duidelik as voorheen nie. Waar die DA met alle krag […]

De Telegraaf Besig met Openlike Haatveldtog teen Afrikaners

Holland se grootste dagblad, De Telegraaf, is besig met ‘n openlike haatveldtog teen Afrikaners. Die koerant is uitgevang dat hulle versinsels oor plaasmoorde gepubliseer het om Afrikaners in ‘n slegte...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Afrikaners en hul Reaksie op Mandela-sterfte

Afrikaners se reaksie op die dood van voormalige president Nelson Mandela is nogals deur twee teenpole gekenmerk. Aan die een kant ‘n oordrewe verromantisering wat aan afgodery grens. Aan die ander kant ‘n reaksie van mense wat dink dat as hulle ‘terroris, terroris’ van hul dakke gaan afskree die wêreld skielik minder van Mandela gaan […]

‘n Seder Val in Potchefstroom

deur Skoppensboer Skoppensboer dink Afrikaners het mal geword. Ten minste volgens Einstein se definisie. Hy het mos gesê die definisie van waansin is wanneer jy keer op keer dieselfde ding…




Namecheap