SLEUTELWOORD ARGIEWE: Afrikaner


Ope Brief aan Die Vryburger: Kommentaar – 12 Augustus 2014

OPE BRIEF – Ek het met groot aandag die verskillende standpunte in “Die Vryburger” gelees. Het ook veral gekyk na dié van mnr Paul Kruger, wat ek as ‘n potensiële leier sien met groot moontlikhede. Ongelukkig dwaal mnr Kruger weg van die kardinale vraagstukke met sy benadering dat hy Boer en Afrikaner tegelyk wil bymekaar maak en hulle dan as…

Was die Mandelabewind die Goue Era?

Binnekort is dit die 20ste verjaardag van die “nuwe Suid-Afrika” onder die beheer van die ANC wat deur ‘n algemene en gelyke verkiesing in 1994 aan bewind gebring is. Dit is tans ook weer verkiesingstyd en sowel regering as opposisie beroep hulle gereeld op die gees van mnr Nelson Mandela, die stigterpresident van die “nuwe, […]

Die Afrikaner moet Vermoë om Nuut te kan Skep Herontdek

Die Afrikaner se kort geskiedenis vertel die verhaal van ‘n besonderse skeppingsvermoë. Gaan stap jy deur die strate van Stellenbosch beleef jy die Afrikaner se vroeë argitektoniese vermoë. Dorpe regoor Suid-Afrika vertel hoe hierdie vermoë met tyd ontwikkel het om by omgewing, klimaat en beskikbare boumateriaal aan te pas. Besoek jy enige goeie kunsmuseum soos […]

Laat ons soos die Tirolers die Vlam van Vryheid Lewend Hou

Die Tiroolse volk het onlangs weer op kleurryke wyse Andreas Hofer-dag gevier. In Meran in Suid-Tirool het soos elke jaar ‘n groot aantal Tirolers in tradisionele klere opgedaag om dié rebelleleier te onthou. Hofer word deur ware Tirolers as ‘n groot volksheld geag en die Tiroolse volkslied vertel ook die verhaal van Hofer  se heldedade […]

Gautengse Wetgewer Erken Kleinfontein as Kultuurgemeenskap

Die Gautengse Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid sê hy kan geen bewyse vind dat swart polisielede wat nie Afrikaans kan praat nie, toegang tot Kleinfontein buite Pretoria geweier word nie. Afrikaners elders…

Selfbeskikking: Afrikaners moet mag konsentreer

RUBRIEK – Afrikaners is tradisioneel in staat om in afgeleë en ongunstige plekke te vestig en selfs te floreer. Die Kaap was reeds ’n afgeleë deel van ’n wêreldryk, maar die binneland het nuwe betekenis aan die begrip “afgeleë” besorg. Verbasend is nie die mate van verwildering wat soms ingetree het nie, maar die mate […]

Jonathan Jansen: Wit Afrikaanse Skole Ernstige Gevaar vir Rasseverhoudinge

Die Kleurling rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê wit Afrikaanse skole en universiteite hou ’n ernstige gevaar vir rasverhoudinge in Suid-Afrika in. Prof. Jonathan Jansen, wat sy...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Suid-Afrika 2024 en die Volkstaat-konsep

RUBRIEK – Die meeste meningsvormers se visiere is stewig gerig op die 2014 algemene verkiesing. In die wêreld van risiko-ontleding is 2014 egter reeds ou nuus. Risiko-ontleders se aandag is gespits op gebeure en moontlike scenario’s wat oor ’n dekade van vandag gaan afspeel. Dr. Frans Cronjé, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut van Rasseverhoudinge […]


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier