SLEUTELWOORD ARGIEWE: Afrikaans


US, Afrikaans as Gelyke Akademiese en Administratiewe Taal sal Behoue Bly

STELLENBOSCH – Hoewel die akademiese aanbod in Engels uitgebrei sal word, sal Afrikaans as gelyke akademiese en administratiewe taal behoue bly. Dit beteken effektief dat Afrikaans en Engels parallel sal funksioneer. Prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die Universiteit van Stellenbosch (US) in die Wes-Kaap, moes Maandag van sy voorgestelde taalplan afsien en het erken dat daar foute…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Taalvoorstel vir Stellenbosch Universiteit vat Vlam

STELLENBOSCH – ’n Dokument met taalvoorstelle wat Engels die primêre voertaal aan die Universiteit Stellenbosch in die Wes-Kaap sal maak, gaan na verwagting Maandagoggend vir ’n warm debat op ’n vergadering van die universiteitsraad sorg. Talle oë sal vandag op die US wees wanneer die US-raad, onder voorsitterskap van George Steyn, om 10:00 vergader. Terwyl die taalvoorstelle van prof. Wim…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Universiteit Stellenbosch, Trots Afrikaans is Voorlopig Veilig

STELLENBOSCH – Afrikaans as onderrigtaal by die Universiteit Stellenbosch (US) in die Wes-Kaap sal nie in die komende jaar “afgewater” word nie, het die uitvoerende komitee van die universiteitsraad na ’n dringende vergadering die afgelope naweek verseker. In ’n ommekeer in die taaldebat by die instelling het die uitvoerende komitee Sondagaand laat eenparig ’n mosie aanvaar wat bevestig dat die…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Die Dood van Afrikaans Dreig by Maties

STELLENBOSCH – Moeilikheid broei by die Universiteit Stellenbosch (US) in die Wes-Kaap nadat ’n lys met taalvoorstelle wat Engels die primêre taal van kommunikasie en administrasie by die instelling sal maak Donderdag op ’n spesiale senaatsvergadering bekend gemaak is. Die voorstelle sal op 30 November aan die US-raad voorgelê word. Luidens ’n verklaring oor die aanbevelings wat prof. Wim de…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

BRIEWE: Terugslag vir Afrikaans by Maties

BRIEWE – “…want as daar by Elsenburg toegegee is, soos wat by UWK toegegee is oor die standbeeld van Cecil John Rhodes, sal dit nie die laaste toegewing wees nie. Die deur sal oopgestoot wees vir net nog meer eise en nog meer toegewings totdat daar by elke universiteit in Suid-Afrika toegegee word tot op die punt dat ons nie…

Slinkse Plan met Landboukolleges

ELSENBURG – Die ANC-regime het ’n slinkse plan bedink om landboukolleges in Suid-Afrika om te skakel na Engelstalige strukture deur hulle binne afsienbare tyd in te skakel by die Departement van Onderwys. Die plan is blykbaar bedink nadat die pogings om die kolleges te verengels nie geslaag het omdat te min swart betogende studente verbonde is aan die inrigtings. Alhoewel…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Elsenburg Betogers Sing Kill The Boer

ELSENBURG – Die Elsenburg-landboukollege in die Wes-Kaap gaan stappe doen teen studente wat hulself tydens betogings op die kampus aan geweld skuldig gemaak het. Volgens Petro van Rhyn, Elsenburg se woordvoerder, fynkam die kollegebestuur tans die beeldmateriaal om te kyk of hulle studente kan identifiseer. Elsenburg het ’n gedragskode, en daar sal beslis opgetree word teen studente wat dit skend…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

UV Ontken Taalagenda, Afrikaans as Onderrigtaal Dalk Afgeskaf

BLOEMFONTEIN – Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se leierskap het geen voorafbepaalde agenda oor wat dié universiteit se taalbeleid moet wees nie. Volgens Lacea Loader, direkteur, kommunikasie en handelsmerkbestuur aan die UV, hersien die universiteit sy taalbeleid deur “ ’n omvattende konsultasieproses met alle belanghebbendes” en die vrese bestaan dat Afrikaans as onderrigtaal afgeskaf kan word. Daar sal vanselfsprekend sterk…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!