SLEUTELWOORD ARGIEWE: Afriforum


BRIEWE: November, die Maand van Protes Teen Plaasmoorde

BRIEWE – Die regering reageer blitsvinnig as studente betoog teen “ ’n luukse” soos klasgeldverhogings by universiteite, maar wil nie plaasmoorde prioritiseer wat mense se lewe direk raak nie. Daarom het AfriForum besluit om November as ’n nasionale maand van protes teen plaasmoorde te verklaar waarin die burgerregte-groep verskeie aksies van stapel sal stuur om onder meer ook internasionale druk op…

Drie Universiteite Keur AfriForum Plan af

JOHANNESBURG – Drie van die universiteite wat AfriForum Jeug wil betrek by sy plan om kampusgeweld te voorkom, stel nie belang nie. Die organisasie het die plan Maandag in sy hoofkantoor in Sentraal-Transvaal bekend gestel ná die geweld verlede week by die Elsenburg-landboukollege in Stellenbosch, Wes-Kaap en dreigemente van geweld op ander kampusse. AfriForum Jeug wou sy plan by sewe…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

BRIEWE: Polisie Bevestig Hulle eie Onbekwaamheid

BRIEWE – Die gestoei wat verlede week voor die minister van polisie se kantoor uitgebreek het, moet as ’n bevestiging beskou word dat AfriForum se beswaar oor die polisie se houding rakende plaasmoorde meriete het. Nie net is ekself en twee kollegas (Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid, en Marcus Pawson, provinsiale koördineerder vir Gauteng-Suid en Noordwes) hardhandig deur die polisie…

Pretoria Straatborde Moet Terug al Kos dit Miljoene

PRETORIA – Die metroraad in Pretoria van Sentraal-Transvaal moet die ou straatname terugbring, al kos dit hom R2,6 miljoen. Boonop het drie regters van die hooggeregshof in Pretoria Dinsdag ’n strafkostebevel aan die metroraad opgelê. Die metro het appèl aange­teken teen die tussentydse interdik wat regter Bill Prinsloo op 19 April 2013 aan AfriForum toegestaan het teen die vervanging van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Slagoffer van Onregmatige Arrestasie en Aanhouding

JOHANNESBURG – Mariska Batt (25), ’n skakel­beampte van AfriForum gaan die minister van polisie dagvaar nadat sy gearresteer en aangehou is omdat sy net in die verkeerde rigting in ’n eenrigtingstraat gery het. Die polisiebeamptes het glo beweer sy lok hulle uit. Dit was blykbaar “stikdonker” en sy was ietwat verbouereerd. Sy het sowat 10 m in die verkeerde rigting in…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Afriforum se Plaasmoordinisiatief Glo Opbouend

SAKE – AfriForum se vergadering Vrydag, met die ANC se minister van landbou, Senzeni Zokwana, was blykbaar suksesvol. Die vakbondsambreelorganisasie sê moontlike stappe wat gedoen kan word om die veiligheid van Boere en ander in landelike gebiede, te verbeter, is bespreek. Volgens die sambreelorganisasie was die minister glo beïndruk met die stappe wat reeds in plek gestel is om plaaslike…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
Vrystaat Landskap

Vrystaat Gaan Moontlik ‘n Sotho Naam Kry

SAKE – Die Vrystaatse LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning, Mathabo Leeto, het blykbaar gesê die Vrystaat moet ‘n Sotho-naam kry. Sy het aan lede van die Vrystaatse wetgewer gesê die naam van die provinsie is een van 37 plekname in die Vrystaat wat binnekort verander gaan word. Die huidige naam van die provinsie is glo nie verteenwoordigend van…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boikot Kubaanse Wateringenieurs Aanstelling, Dien jou CV in

SAKE – Altesaam 20 aansoeke is binne 24 uur ontvang nadat AfriForum ’n beroep gedoen het op gekwalifiseerde wateringenieurs en -kundiges om hulle CV’s aan die burgerregte-organisasie te stuur. Julius Kleynhans, hoof van omgewingsake by AfriForum, het Donderdag om 09:00 alle Suid-Afrikaanse wateringenieurs en -kundiges, wat tans werkloos is of die land verlaat het vir beter geleenthede, versoek om hulle…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Boerevolk Erfenisbewaring