SLEUTELWOORD ARGIEWE: Aanvalle


weegskaal

Parys Aanval, Valke Opsoek na Minderjariges as Beweerde Medepligtiges

PARYS – Die Valke soek blykbaar nou na minderjariges, wat glo na bewering betrokke was by die moord op twee vermeende plaasaanvallers in Parys, Oranje Vrystaat. Dinsdag het die Valke op Neil Oosthuizen (20) se huis toegeslaan, hom oor die moorde op die vermeende plaasaanvallers ondervra en beslag gelê op sy selfoon. Die Valke het Neil se naam gekry nadat…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!
weegskaal

Rouxville Aanval, Moordsaak tot Maart Uitgestel

ROUXVILLE – Die verhoor van die twee vermeende moordenaars van dr. Bennie Cilliers is Dinsdagoggend in die Rouxville-landdroshof, Oanje Vrystaat vir verdere ondersoek uitgestel. Thabang Frans Jordaan (30) en Ngalekile David Zamayo (42) het vlugtig in die hof verskyn op aanklagte van moord, poging tot moord, voertuigdiefstal en gewapende roof. Hul verhoor is tot 1 Maart uitgestel, waarna dit na…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Pantser Baadjie Red Man se Lewe Tydens Aanval

AANVALLE, PRETORIA – Wicus Scheepers (49) se koeël­vaste baadjie het Saterdag in die vroeë oggendure sy lewe gered toe hy twee keer in die rug geskiet en met ’n mes aangeval is. Wicus het tussen 00:00 en 01:00 wakker geword toe een van sy honde begin knor. Sy vrou, Adrie (41), het gesê hy moet sy koeëlvaste baadjie aantrek. Die…

Plaashek

Aanvallers Slaan toe op Delmas Plaas

PLAASAANVAL, DELMAS – Gideon Steenberg (38) en sy vrou, Annetjie (30), is Saterdagoggend vroeg deur drie aanvallers op hul plaas buite Sundra in die Delmas-distrik oorval. Gideon het wakker geword van een van die aanvallers se selfoonflits. Toe hy glo omdraai, het tweer aanvallers langs sy bed gestaan met ’n .38-Special-rewolwer en ’n 9 mm-pistool teen sy kop. Die derde…

Bejaarde Man Aangeval deur Vragmotor Bestuurder

AANVALLE, HARTBEESPOORTDAM – Dave Brown, van Pecanwood Estate, Hartbeespoortdam, in die Wes-Transvaal se neus en twee vingers is blykbaar gebreek nadat hy deur ‘n vragmotor bestuurder aangeval is. Vragmotors wat sand by ’n sandsteengroef naby Hekpoort oplaai, skep glo al ‘n geruime tyd probleme. Die sand is blykbaar altyd nat en as die flappe agter die vragmotors nie behoorlik toegemaak…

Bejaarde Man se Liggaam in Huis Gevind

AANVAL, LADY GREY – Die liggaam van John Bradish (80) is glo Dinsdagmiddag omstreeks 14:00 deur polisie in sy huis ontdek nadat hy twee dae lank nie in die openbaar gesien is nie. John, ’n jare lange inwoner van die dorp Lady Grey, Oos-Kaap het blykbaar Sondag by sy buurman, Arthur Cross, sowat twee huise van sy huis gekuier. John…

Mooinooi Moord, Twee Verdagtes Vasgetrek

AANVAL, MOOINOOI – Dr. Steyn Steenekamp (75) se lyk is Sondag op sy plaas Rietfontein buite Mooinooi in Wes-Transvaal gevind. Die polisie het blykbaar twee mans in verband met die moord vasgetrek. Die verdagtes is Dinsdagmiddag in Fochville, sowat 130 km vanaf Mooinooi, vasgetrek. Beide die verdagtes het glo op Steenekamp se plaas gewerk. Volgens majoor Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder in…

byl aanval

Visserman van Brakpan met Byl Aangeval

AANVAL, BRAKPAN – ‘n Visserman van Brakpan in Sentraal-Transvaal is Vrydagoggend omstreeks 11:00 met ‘n byl aangeval in die omgewing van die Danie Taljaard Park, Benoni. Die visserman wat versoek het om anoniem te bly het gaan ondersoek instel na ’n visvang plek by Danie Taljaard Park. Hy het glo stilgehou toe hy ‘n ander man met ’n kano op…