SLEUTELWOORD ARGIEWE: Aanranding


Jannie Moolman Ernstig maar Stabiel na Kroeg-Onderonsie

PRETORIA – Die sanger Jannie Moolman, wat Sondag 06 April 2014 in ‘n trauma-eenheid van ‘n Johannesburgse hospitaal opgeneem is, se toestand is steeds ernstig, maar stabiel. Hy het veelvuldige frakture aan sy gesig (been agter die neusholte onderaan die skedel) neusbene, bo-kaak asook sy wangbeen. Sy linkerhand is ook beseer en hy is reeds drie keer geopereer. Die voorval…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

SAPD Doof vir Bejaarde wat om Hulp Pleit

Henry Geldenhuys, voorsitter van TLU SA se Veiligheidskomitee het sy misnoeë uitgespreek oor die swak diens van die SAPD in Utrecht nadat ʼn 74-jarige dame dringende hulp by die SAPD...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Papenfus Getuig in Flippie Saak

KAAPSTAD – Flippie Engelbrecht se selfaangestelde woordvoerder, Carina Papenfus, sal in die getuiebank haar weergawe van die aanval op die plaaswerker se seun doen. Hierdie weergawe, ‘n video-onderhoud, is beskikbaar op YouTube. Wilhelm Treurnicht, die beskuldigde in die saak van aanranding, het Woendagoggend in die Worcester-landdroshof verskyn. Die verhoor is uitgestel nadat sy regspan aangevoer het dat die staat gefaal…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Skoolseun gee onderwyseres vuishou in die gesig

JOHANNESBURG – ‘ʼn Johannesburgse laerskoolleerling het glo Dinsdag ʼn onderwyseres by Laerskool Jim Fouché in Brixton met ʼn vuis in die gesig geslaan, het Beeld Woensdag berig. Die seun (14) het na bewering vir Zascia Hakkesteeg (41), departementshoof van opvoedkundige opleiding by die skool, in haar klaskamer aangerand ná sy hom gevra het om ’n […]

Wynlandgoedeienaar pleeg selfmoord na plaaswerkerklag

Die eienaar van die Rietvallei-wynlandgoed in die Boland, Johnny Burger het selfmoord gepleeg. Burger is daarvan aangekla dat hy die seun van ‘n plaaswerker, die 19-jarige Flippie Engelbrecht vyf jaar…




Virtuele Bier