SLEUTELWOORD ARGIEWE: Aanranding


Polisie Skik na Aanranding Klag

HARTBEESPOORT – Pierre van der Watt (44), ‘n Sakeman van Hartbeespoort in Wes-Transvaal wat verskeie tande kwyt is nadat die polisie hom in sy huis aangerand het, het ’n skikkingsooreenkoms met die polisie bereik. Pierre van die Xanadu-ekopark se neusbeen is gebreek, die beenplaat in sy mond is beskadig en sy oë is gekneus. Hy het ook glo snywonde aan…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Lede van SAPD Rand Jong Man Aan

BRAKPAN – Jaco Hanekom (19) is deur polisie beamptes aangerand, sy bene, rug en arms is pimpel en pers. Daar was, ook ‘n sny aan sy heup, en sy gewrigte was ook geskaaf. Volgens Jaco Hanekom (44) is sy seun verlede Dinsdag aangekeer omdat hy glo koperkabels gesteel het. Jaco jnr. os daarna na die selle by die Brakpan Polisiestasie…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Beloning Uitgeloof na Taxi Aanranding

KAAPSTAD – ‘n Beloning van R10 000 word uitgeloof vir enigeen met inligting oor die aanranding van Sanet de Lange (18). De Lange, ’n matrikulant van Welgelegen buite Kaapstad, het verlede maand bekend gemaak dat sy ná ’n aandjie uit saam met vriende by die Tiger Tiger-nagklub in Claremont deur die bestuurder van ’n metertaxi en nog ’n ander man aangerand…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Ierland: Susters Wreed Aangerand

IERLAND – Twee susters in Ierland, Amy Rice (21) en Nicole (19) het twee mans op Facebook ontmoet en ’n ruk lank met hulle gesels. Die susters, van Dublin, het eindelik ingestem om die mans (na skatting 25 en 30 jaar oud) vir ’n drankie te ontmoet. Die mans het hulle by ’n bushalte opgelaai en na ’n woonstel geneem…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vrou Aangerand Deur Personeel van Lisensiekantoor

PRETORIA –  Connie Wehrmann is verlede Woensdag deur ’n werknemer van die Sentraal-Transvaal se lisensiekantoor aangerand toe sy volgens bewering met haar foon afgeneem het hoe dié werknemers ’n ander vrou aanrand. Wehrmann het blykbaar gesê dat sy haar pa na die sentrum geneem het om op te volg oor sy rybewys wat afgegradeer moes word. Daar het toe fisieke…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vrou Vreesbevange om te Bestuur na Aanranding Deur Valke

PRETORIA – Genéll Maritz (20) is Woensdagoggend in spitsverkeer deur beamptes, waarvan een in uniform, van die pad in Van der Hoffweg gedwing toe sy na haar pa, Corrie, se winkel op pad was. Hulle het glo in ’n wit Polo Vivo op ’n sperstreep verby haar gejaag. Die man in uniform het blykbaar eerste uitgeklim en die voertuig aangestap gekom…....


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Stellenbosch: Nog Voorvalle

STELLENBOSCH – Skaars ’n week nadat berig is oor die ontvoering en aanranding van die 22-jarige Matie-student Ilzé-Dene Oberholzer, is nog twee voorvalle aangemeld. Die 23-jarige Matie-student Magriet Muller is op dieselfde dag as die voorval van Oberholzer, gegryp en deur ’n onbekende man met ’n mes gesteek. Muller, wat oorspronklik van Ceres kom, is ’n gereelde drawwer en het…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Vrou Wat Verkragting Rapporteer Aangeval – SAPD-Man Aangehou

DURBAN – ‘n Polisieman het verlede Woensdag in die Umbumbulu Magistraatshof verskyn op aanklag daarvan dat hy ‘n vrou wat die verkragting van haar dogter wou aanmeld, aangerand het. Aldus die verklaring van ‘n Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD). “Die saak is tot 23 Mei uitgestel om geleentheid te bied vir ‘n aansoek om borgtog,” het ‘n segsman, Moses Dlamini…...


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!



Virtuele Bier