Sweeftuig Stort Neer Buite Potchefstroom

POTCHEFSTROOM –  ‘n Sweeftuigvlieënier is Sondag dood buite Potchefstroom in Wes-Transvaal toe sy tuig neergestort het, het paramedici gesê. Hy is op die toneel dood. Die ongeluk word ondersoek en verdere besonderhede oor die voorval is nog nie beskikbaar nie, het ER24 gesê – Afrikaanse Nuus…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Boerevolk Erfenisbewaring