Studente nog nie Tevrede, UV sal nog Moet Sny

SAKE – Universiteite gaan volgende jaar erg sukkel om die mas op te kom weens die regering se besluit om klasgeld vir volgende jaar onveranderd te laat. Volgens Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle reeds tot op die been gesny, en moet nou keer dat hulle nie deur die been gesny word nie. Dit volg nadat president…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap