Stories oor JZ en Nkandla is na Bewering Fiksie

KAAPSTAD – Die feit dat president Jacob Zuma ’n korrupte en selfsugtige staatshoof is, word na bewering beskryf as net so fiktief soos die apartheidsregering se “Rooi Gevaar”-bangmaakpraatjies. Só het ’n senior ANC-LP Dinsdag in die Nasionale Vergadering (NV) bekend gemaak. Kort daarna het die NV die parlementêre ad hoc-komitee oor Nkandla se verslag met ’n oorweldigende meerderheid aanvaar. Altesaam…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap