Stilbaai se Grootwithaai Byt Branderplankryer

STILBAAI – Stuart Anderson (42) het reeds chirurgie ondergaan vir die beserings wat hy in die aanval opgedoen het. Luidens ’n verklaring deur Enrico Menezies, stasiebevelvoerder van die Nasionale Seereddings­instituut (NSRI) se basis in Stilbaai, Wes-Kaap het Anderson Sondag voor 14:00 by Morris-rif branderplank gery toe die haai hom aangeval het. Volgens Anderson se beskrywing is die haai ’n grootwithaai…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap