Sout Water op Mars Gevind

WETENSKAP –  Navorsers het bevind dat  daar gedurende die somermaande soutwater van hellings op Mars afloop. Dié bevinding is in die vaktydskrif Nature Geoscience gepubliseer nadat beelde van Nasa se Mars-ontdekkingstuig, wat om dié planeet wentel, bestudeer is. Die baie soutagtige water op Mars verdwyn weer in die winter – Afrikaanse Nuus…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Namecheap