Sakeman Doodgeskiet Deur Twee Mans

PORT ELIZABETH –  Rajen Naidoo (48), eienaar van Shammytrans, is in ’n poel bloed voor die Signs and Wonders-gebou in Burtrylaan, Oos-Kaap gelaat nadat twee gewapende mans glo 11 skote op hom afgevuur het. Agt van die skote het Naidoo blykbaar in sy bolyf getref. Hartverskeurende familielede het in ’n groep by die toneel opgedaag en wou nie aanvaar toe…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!

Virtuele Bier