SA se Ernstige Waterkrisis in Gehalte, nie Volume

SAKE – Die omgewingskundige dr. Anthony Turton meen dat Suid-­Afrika voor ’n dreigende watergehaltekrisis staan. Alhoewel Suid-­Afrika genoegsame water het om in sy behoeftes te voorsien, is die gehalte van hierdie water uiters kommerwekkend. Dr. Anthony Turton, omgewingskundige, het tydens AMT se jaarlikse landbouvooruitskouingskonferensie gesê dat suur mynwater, eutrofiese besoedeling en probleme met riool alles ’n bydrae lewer om die…


Die res van hierdie inhoud is beskikbaar vir Brons, Silwer, Goud and Platinum lidmaatskap alleenlik.

Teken Aan of Registreer indien u nog nie aangesluit het nie. Dit is beslis die moeite werd!